| snotstorie |
Negosie Winkel
Koop reg, koop zef
'Jou Ma se E-pos'
Koop jou skippies by ons. Zef, dog stylvol
Voor ( kliek om te sien)
Agter ( kliek om te sien)
Click oppie links om die skipies van voor en agter te beloer. Dan sien jy "oe-a, maar dis nou fokken pragtig!" en dan bestel jy by ons.
Ons het weer 'n batch t-shirts beskikbaar einde Maart 2004. Ons sleep dalk so odd 40 skippies Oppikoppi toe ook daai lekker lang naweek in April. So gooi daai rooi valkogies t-shirt stand se kant toe.
Vinnige Note:
- As daar van julle gabbas is in klein towns oorsee soos fokken Londen sit en jy wil jou gabbas uitrus, laat ons weet oor groter batches. Wie weet, jy kan dit dalk re-sell teen 'n winsie lat jy daai mooi hash pypie by die Pakistanie ommie hoek vir jouself kan koop.
Prys
R100 (by ons, posgeld ingesluit)
Poslangs
- Moenie vir julle simpel hou as julle poslangs die skippies aanvra nie.
- Mail ons eers en hoor oor posgeld,
prosedures en sulke kak voordat jy sommer net geld weggooi. Dis nie LAmerika nie.
Posbus 12129
Hatfield
0028
wkj uitrusters e-pos : chopper
|