![]() | ||
|---|---|---|
| snotstorie |
Hello-hello mister plastic container!
Ja wat, altyd lekker om 'n persoonlike grappie in te gooi wat julle
Nogal snaaks lat ons hierie maand update sonder lat iemand bitch
Daar is soos gewoonlik weer lekker goed om na uit te sien: Snottas
Check gerus die Kobus! interview uit en download sommer hulle Wat kan 'n mens nou verder sê?
Sit hom in tot agter die eiers!
|
WKJ & Kobus! Die beste Afrikaanse band en sait in die heelal.Na 'n vieslike Nuwejaarspaarty waar ons heeltemal te gespat geraak het en omtrent R600 se drank oppie beach in Sedgefield gelos het ... Moer hom met die kop: Jou guide tot vroeë 90s duiwelsmusiekMetal is nou maar eenmaal my kos. Niks so nca soos 'n takhaar ou wat skree en 'n kitaar wat hom 'n goeie go gee nie.
Vlug van die hel - uit die hel uit.Het julle al die die die lig aan die einde van die tonnel gesien? Ek ook nie, maar ek het ligte gesien. Fokken grotes. tune van nog >> CHopper's CHoice: BloodsportKom ons sê nou maar eenmaal 'n ding soos hy is. etv is nie altyd fokken lekker nie.
|
| zef slang | ||
| grapgat | ||
| spec-takel | ||
| kont-ak | ||
| ou koeie | ||
| skakels | ||
| negosie winkel | ||
| briewe | ||
| komieks | ||
| broodblik | ||
|   | ||
|   | ||
|
WKJ? Hotline sal weer binnekort beskikbaar wees sodra ons ophou fone wegbliksem. | ||
| issue nommer 27 | ||
| update: as ons lus is | ||
|
| ||
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |
||