![]() |
![]() |
|
|---|---|---|
| snotstorie |
How far now Watkijkistan? The senses is not rushing to your brain! Wees gegroet julle damduikers. Jissie huh? Sewe maande sedert 'n update. Ek wonder wie se skuld is dit? Dis julle skuld. Ons besluit in ons verwarde koppe wanneer ons update en elke keer as 'n snotkoppie by ons kla oor updates, dan skuif net eenvoudig die datum 'n dag aan. Haha lekker gevang né? Al fokken 210 van julle kla-kouse. Fok. Gelukkig is daar een troos: Jou kans om gefire te raak by die werk word actually progressief groter, want die nuwe fart-belynde Watkykjy issue sal jou sommer uit lunchtyd ook hou. Groter, vinniger en fokken main soos bra Fransbag van Kobus! ook sou tune. Julle valies wat gaan extensions in die hare plak en zol rook innie Kaap moet sommer hulle gigs ook gaan spek. O ja, en kyk sommer uit vir die Avis Watkykjy kar in die wynproe-vinsie. Lelik china's, lelik! Wat praat ek? Daai het klaar alles in Desember gebeur en ons trek nou al by Februarie. Wat bied ons julle hierie keer? 'n Lae rentekoers, bloedskande, opstoppers en maagwerkings. Ag en dan die gewone, jy weet. Dankie pappa. Moet nie net daar sit nie. Gaan skuif gou die sproeiers en tel die hondekak op. Jou toebas is oppie tafel en die Nesquick hasie sal ook draai skiet met so paar Microdots. Die WKJ? slapgat ons-het-nie-hits-nodig-nie squad.
|
Wats fout met vleisiebraai?Wat vra ek julle, met trane in my gerookte rooi oë, is fout met vleisiebraai? Kar-pe Diem: Tune jou karMense smaak nou maar eenmaal karre.
Nigerian Weekly #1Die Nigerian Weekly is 'n weeklikse staatskoerant wat deur my gedruk en verkoop word ... tune van nog >> Albert Frost: Die man, die kitaar, die sin vir humorAs daar nou iemand is wat 'n kitaar kan pak slae gee dat hy huil vir nog dan is dit nou bra Albert Frost. tune van nog >> Polio: Die verhaal van die Verdiende LoonVerlede Vrydag het Audi en die Prince's Trust besluit hulle partytjie is nie kompleet sonder Watkykjy nie. tune van nog >> |
| zef slang | ||
| grapgat | ||
| spec-takel | ||
| kont-ak | ||
| ou koeie | ||
| skakels | ||
| negosie winkel | ||
| briewe | ||
| komieks | ||
| broodblik | ||
|   | ||
|   | ||
|
WKJ? Hotline sal weer binnekort beskikbaar wees sodra ons ophou fone wegbliksem. | ||
| issue nommer 26 | ||
| update: as ons lus is | ||
|
| ||
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |
||