| snotstorie |
Negosie Winkel
Koop reg, koop zef
'Jou Ma se E-pos'
Koop jou skippies by ons. Zef, dog stylvol
Voor ( kliek om te sien)
Agter ( kliek om te sien)
Aangesien al die plekke wat ons skippies gehuisves het, besluit het om toe te maak, gaan ons vir
eers die hempies vanaf die site verkoop. Ja ja ons weet julle gaan bietjie huilerig raak oor so
besluit maar daar is vir die verversingskommitee geen ander keuse gelaat nie.
So, indien jy nie in P-town is nie, moet jy 'n paar randjies bylas en ons pos jou skippie met
liefde. As jy wel in die P-town area is, drop briekmerk 'n lyn en hy sal vir julle verdere inligting
deurstuur oor hoe om een van hierie oulike hempies in die hande te kry.
Ons het nie op die oomblik enige voorraad van die oulike girlie skippies wat die borste so mooi
laat lyk nie, maar ons neem wel bestellings. Stuur jou afmetings na bra briek en hy sal jou sort.
Wat is waar, hoe nou?
Prys:
- R80 (sonder posgeld)
- R100 (girlie skippies wat die borste so mooi laat lyk sonder posgeld en enige beloftes)
Bestellings:
- Tune bra briek en hy sort jou uit
wkj uitrusters e-pos : briekmerk
|