snotstorie

Negosie Winkel

Koop reg, koop zef


'Jou Ma se E-pos'

Koop jou skippies by ons. Zef, dog stylvol

Voor ( kliek om te sien)

Agter ( kliek om te sien)

Kleure en groottes in vele eufories en sublieme pryse beskikbaar. Klein en groot, koeitjies en kalfies. Nou ook in beached whale grootte asook chick v-necks wat die borsies tog te oulik laat lyk.

Ons het weer 'n batch t-shirts beskikbaar einde Maart. Koop dit by ons paarties of ons enigste outlet.

Prys

R100 (by ons, posgeld ingesluit)

Poslangs

  1. Moenie vir julle simpel hou as julle poslangs die skippies aanvra nie.
  2. Mail ons eers en hoor oor posgeld, prosedures en sulke kak voordat jy sommer net geld weggooi. Dis nie LAmerika nie.
Posbus 12129
Hatfield
0028
wkj uitrusters e-pos : chopper
zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
broodblik
issue nommer 24
update: as ons lus is
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?