![]() |
![]() |
|
|---|---|---|
| snotstorie |
Noujatoe, Dis Mei en mens se piep raak klaar kleiner van die koue. Sê die ouens nou maar. So om die kak braaiweer te combat skryf ons 'n lekker vet dosis Wat Kyk Jy? en 'n glasie shut-the-fuck-up voor. Once. Lekker snotstories virrie watkykertjies oor allerlei zeftighede asook nca petrette in Spec-takel, nuwe Zef Slang sound clips, roomyskind skakels, 'n nuwe komiek en die lank beloofde Zef Sketse interview sound clips. So klim uit daar laat ek self kyk ouboet. Virre vet paartie skiet hierdie Vrydag uit na Sidewalk Café in Sunnyside vir die Watkykjy Nine Mei Stukkend Charity Drive. Ons eerste paartie vir dié jaar wat beloof om te fokken skud. Sien jou daar ou blaar. As jy skaam voel of net deur puberteit of 'n midlife crisis gaan, laat ons maar weet. Ons sal maak of ons omgee. As hy kom, laat hom gaan. Wolraad Watkykjy.co.za
|
Ruik my kaas en klap 'n toon in die strate van ParysWaarom die volksvaders destyds besluit het om 'n Parys in die Vrystaat oop te maak weet nugter. Pasga V8 by Oppikoppi: CHopper vertelIf not tomorrow, then the next day. So is daar geskrywe en so het hy dan plaasgevind.
'n Warm resep virre aand by die huis saam met jou skêrPartykeer is mens net nie lus om uit te gaan nie... tune van nog >> Sit dit af, sit dit af: SA ads wat vieslik voël suigAdvertising se main doel is om mense te kry om hulle hand in eie boesem te druk en jou kak ou produk te koop. tune van nog >> |
| zef slang | ||
| grapgat | ||
| spec-takel | ||
| kont-ak | ||
| ou koeie | ||
| skakels | ||
| negosie winkel | ||
| briewe | ||
| komieks | ||
| broodblik | ||
|   | ||
|   | ||
|
WKJ? Hotline sal weer binnekort beskikbaar wees sodra ons ophou fone wegbliksem. | ||
| issue nommer 24 | ||
| update: as ons lus is | ||
|
| ||
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |
||