snotstorie


Raait, wie't geraas terwyl ek uit die klas was?

Die oorlog is verby, Washington staan ongelukkig nog en winter kruip nader so mens sal eersdaags mens se siekverlof kan begin gebruik.

Nice one Saddam.

Lekker vet update dié keer. Wat Kyk Jy? raak wired for sound. Check die Zef Slang page uit en jy behoort die lewende woord van Afrikaans te hoor soos properse mense hom praat. So sak terug in daai office chair en looi die juice op jou desk speakers.

Pa se groot seun.

Check ok vir die Zef Sketse interview en die Zef Sketse petrette in die Spec-takel galleries. Onthou dan hoekom jy daai toutjie om jou vinger dra - dis Vrydagaand tienuur die premiere van Zef Sketse se TV show "Blikskottel" by Sidewalk Café in Sunnyside met goedkoper brannas & Coke.

En maak lat jy by Oppikoppi kom oor Pasga. Vet nice tunes soos Valiant en Soil7t7, asook Zef Sketse om die holspiere te laat slaplê.

Raait, onthou die Kalashnikov.

Wat Kyk Jy? Koalisie van die Braak



Zef Sketse: Die interview

Dis 'n Woensdagaand, die bier is gekoop en ons sit in grifF se Scummyside flat saam met die chinas van Zef Sketse.
tune van nog >>

Dit was die oorlog van die piesang

Dis tot my skok dat ek onlangs gelees het in die koerant dat die einde van die piesang in sig is.
tune van nog >>

grifFin se oorlogwenke

Dis weer lekker herfs en meer belangrik: oorlogtyd. tune van nog >>

Londenmense hou nie van bergies nie

Londen is 'n vreemde fokken plek. Om twee weke daar te kuier was nca
tune van nog >>

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
 
 
 
WKJ? Hotline
sal weer binnekort
beskikbaar wees
sodra ons ophou
fone wegbliksem.
issue nommer 23
update: as ons lus is
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?