![]() |
![]() |
|
|---|---|---|
| snotstorie |
Dagsê, dagsê al julle ongeskoolde sif bliksems, Die goue kalf het hin kleintjie uitgekak. Jy kyk nou na hom. Ons weet ons het poeslanklaas ge-update, maar ons het spesiaal vir die oorlog gewag om uit te breek. George Poes soek nou nie meer vir Van Stadin nie. Sy hobby raak nou beter en groter tot die Sears Tower sy gat gaan sien. Daar word weer groot gepartytjie, so kliek op die ou bannertjie aan die bo-cunt as julle lus is vir holskud. Skoffel maar rond oppie sait, ons is seker daar sal iets wees wat jou verbly of afpis en laat loop maar weer met die briewe. Volgende maand het ons 'n verrassinkie vir julle: Ons launch Die Vleiskombuis. Moenie try uitfigure wat dit issie, want julle sal fokken ver uit wees. Amper so ver uit soos die Proteas met die Super Six. Nouma laat jy 'n kraak maak, china!
Die Watkykjy wapeninspeksiebende vannie weste. Pretoria-Weste.
|
Watkykjy Nine Mei Stukkend! Charity DriveMenige van ons kyk met groot blydskap in ons harte na opkomende vakansiedae. Disse bad e-mailAs jy nou 'n fokken gevaarlike wapen in die verkeerde hande wil sien, gee gewone sout-van-die-aarde mense access tot e-mail.
Info oor infomercials wat jy behoort te weet: 'n Vriendelike waarskuwingCNN was op 'n stadium die enigste behoorlike TV wat mens kon kyk laat in die aande, maar deesdae trek hulle nogal poes op 'n mens. Charfe poef soos 'n pro en mense skiem jys main: Verken jou zefgeidDié storie het oor Desembermaand in die Burger verskyn. Nou weet die Kaap ook HKGK. Kyk hoe fokken lyk ons nou. |
| zef slang | ||
| grapgat | ||
| spec-takel | ||
| kont-ak | ||
| ou koeie | ||
| skakels | ||
| negosie winkel | ||
| briewe | ||
| komieks | ||
|   | ||
|   | ||
|   | ||
|
WKJ? Hotline sal weer binnekort beskikbaar wees sodra ons ophou fone wegbliksem. | ||
| issue nommer 22 | ||
| update: as ons lus is | ||
|
| ||
|
|
||
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |
||