snotstorie


Vriende, zefters, kokkelolle

Ons kleinding is 21. Waar gaan die jare heen? Waar gaan die drank heen? En waar, inderdaad, gaan die hoender heen? Ons tune nou al zeftige burgers "Wat's wat" van Junie 2000 af en die Stormagtige Republijk van Watkykistan is sterker as ooit tevore. Hande, knieë, hakke en elmboë is al deur 'n oorlog ook.

Selah.

Sink jou olierige pootjies in ons nuwe kont-ent in en maak seker dat jy jou dikgat by ons zeftige paartie kry, die 5de Rocktober by Nile Crocodile saam met die nimlike Zef Sketse. Ons hou die paartie immers vir julle bliksems en dit gat 'n lekker twennyfirst wees. Saam beloof ons 'n kwaai lappies show vir al die die hard mette vengience Watkykertjies.

Shot ouens, kry julle agter die pawwies.

Die Mondige dog Bondige Republijk van Watkykistan


tune van nog >>


No sir, zis is NOT MY DOG

WKJ het so rukkie terug virrie Brakke van Wolmer so paar vrae getune. Hieso is wat Lanie en Juan terug geblaf het.
tune van nog >>

Surprise, s urprise: Oppikoppi Plunge

Mens vergeet partykeer net hoe donnerswil groot Oppikoppi gegroei het. Mens vergeet om jou kaartjie te koop en as jy jou bloedbelope oë uitvee is dit weer sulke tyd.
tune van nog >>

Egoli: Roadshow bereik nuwe laagtes

Sommige van ons het die misfortune gehad om een Maandagmiddag net voor gewone Egoli-tyd die TV aan te hê.
tune van nog >>

Sunnytown se donker kant

Studente het altyd die vermoë om fokken arm te wees en op die snaaksste maniere geld te maak of te spaar.
tune van nog >>

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
 
 
 
WKJ? Hotline
Moer ons met
'n message
of 'n SMS
by 084 722 1989
issue nommer 21
update: 2002-10-07
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?