snotstorie


Dagsê julle leegkop spekskieter skobo's,

Watkykjy? se hersenskimmels het weereens 'n klomp onsinnighede opgebraak, in 'n blender gegooi en daai oor op full-blast gedraai. Nou sit die alles teen die dak en die mure. En ons het nuwe fokken matte...

Maar moenie worry nie, vat 'n lappie, vee jou smoel af en sink jou tanne in ons nuwe savoury uitgawe.

Ons het uiteindelik, 'n halwe poging aangewend om Zef Slang van toeka tot nou reg te ruk, maar dis fokken baie werk. Vat maar wat daar is. Next time, ons sweer. Next time.

Ja-nee, die wiel draai. Moet net nie onder hom beland lat hy jou fucked ry nie.

Die WKJ? Mislukte Beraad op Volhoubare onthouding van drank.




tune van nog >>

Afrikaans Kan Dans: Die Aftermath - Kliek hier werfetters!



Die rede hoekom die Rand so fokken moeg is

En nou vir die jongste markaanwysers. Die jongste markaanwysers sal na my mening jong meisies in kort orgasmebroekies wees...
tune van nog >>

Afrikaans dans sy gat af

Ons het mos gesê Vrouedag gaan nooit weer dieselle wees nie. En dié werfetters wat ons van die 9de tot die 11de Augustus gejoin het vir Afrikaans Kan Dans sal fokken weet waarvan ek praat.
tune van nog >>

Langpadmusiek met Valiant se nuutste

Valiant is terug en die china's wat Deur die donker vallei gedig het gaan skiem Maanhare is die antwoord.
tune van nog >>

Comment: Moenie met my padgemeen raak nie

In my nederige opinie wil ek net graag bydra dat ek ook een van daai ouens is wat in my beste broek kan kak as ...
tune van nog >>

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
 
 
 
WKJ? Hotline
Moer ons met
'n message
of 'n SMS
by 084 722 2089
issue nommer 20
update: 2002-09-30
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?