snotstorie

Negosie Winkel

Koop reg, koop zef


'Mamma maak reg'

Voor ( kliek om te sien)

Agter ( kliek om te sien)

'Jou Ma se E-pos'

Voor ( kliek om te sien)

Agter ( kliek om te sien)

Kleure en groottes Albei in vele eufories en sublieme pryse beskikbaar. Klein en groot, koeitjies en kalfies. Nou ook in beached whale grootte.

Outlets:

  • Mainline Music, h/v Esselen & Mears (skuins oorkant Sunnypark), Sunnyside, Pretoria
  • Seedy's, Hatfield Plaza oorcunt Mr. Price, Hatfield, Pretoria=20

Prys

R80 (Mainline)
R100 (Seedy's)
R100 (by ons, posgeld ingesluit)

Poslangs

  1. Moenie vir julle simpel hou as julle poslangs die skippies aanvra nie.
  2. Jy kan nie die posorder aan enige iemand uitmaak nie. Maak dit uit aan S. Miller, anders kan ons die donnerse ding nie wissel nie.
  3. Mail ons eers en hoor oor posgeld voordat jy sommer net geld weggooi. Dis nie LAmerika nie.
Posbus 12129
Hatfield
0028
wkj uitrusters e-pos : chopper
zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
issue nommer 19
update: 2002-08-30
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?