![]() |
![]() |
|
|---|---|---|
| snotstorie |
Aloha haloumi en so aan, Dis weer sukkeltyd en die os braai op Kromdraai. Ons nuutste update herinner heeltyd aan speeltyd en hoe dan nou anners. Dis amper lente wanneer al die veld vroulik en dit heeltyd teeltyd is. For real. Belangrik hierdie keer is ons Afrikaans Kan Dans festival wat plaasvind van 9-11 Augustus by Revel In. Dis mos langnaweek en ons moerrit met lekker live bands soos Frosted Orange, Brixton Moord en Roof Orkes en piele platejoggies wat die decks gaan tune "Issit?" Once. So, point jou neus windaf en laat sak jou ore. Niemand sal weet nie ... Die Watkykistan Illuminazi
tune van nog >> |
Kom swaai saam holMenige van ons kyk met groot blydskap in ons harte na opkomende vakansiedae. Zef Sketse druk hom in die rooi. Once.Viva die Zef, viva. Ek wou begin met 'n profound aanhef en dan die leser intrek met allerande literêre jakkalsdraaie. Maar helaas, al wat ek kan uitkry is dit: "Die show is poessnaaks." En moenie scheme hierdie is teater nie. Se moer man.
Taxi to V-TownRaait maatjies, maak vas julle seatbealts en sit die helmets op. Moenie met my padgemeen raak nie"Ek het 'n 1300 Corolla en is nie bang om hom te gebruik nie. Bestuurders van luukse sedans se ma se poes." |
| zef slang | ||
| grapgat | ||
| spec-takel | ||
| kont-ak | ||
| ou koeie | ||
| skakels | ||
| negosie winkel | ||
| briewe | ||
| komieks | ||
|   | ||
|   | ||
|   | ||
|
WKJ? Hotline Moer ons met 'n message of 'n SMS by 084 722 1989 | ||
| issue nommer 19 | ||
| update: 2002-08-30 | ||
|
| ||
|
|
||
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |
||