|
|
|
|
|   | |||
|
|
AFRIKAANS KAN DANS9-11 Augustus 2002Revel In Gettaway Lodge, RustenburgJa-nee, kyk ons het lekker gemakietie en onophoudelik holgeswaai. Afrikaans Kan Dans 2002 is nou ongelukkig iets van die verlede, maar ons maak weer volgende jaar so. Kyk ook uit vir 'n Wat Kyk Jy? paartie in jou omgewing een van die dae soos wat ons zeftertjies oral probeer ompraat om vir ons te stem in die volgende nasionale verkiesing.
| ||