snotstorie Erritorial Pissings

Julle dryf ons tot drank, ons druif julle tot drank. Even they being driving us for drunk.

Salani gaghle en welkom by die splinter in jou anus nuwe Binnepoespienk uitgawe vanaf die druk-hom-innie-rooi Watkykjy? drukkerskamers. Jou hart het ook kamers. Gee jou kamers vir Hilbrow saam met jou toekoms en jou kondome vol gate.

Drankies vir allie gabbas wat ons kom joint het virrie Watkykjy paarties by Sidewalk Cafe en Revel In. Ook vir Jagermeister vir allie lekker drank en mooi kleertjies. Check maar die snotstories uit van wat by die die twee jols gebeur het.

Ongelukkig maak ons weer so nou DV die 13de Julie by Sidewalk Cafe in Gerhard Moerdyk straat in Scummy Side, Snor City. Dit gaan jou 5 skille uit die sak uit jaag, want ons moet virrie sound betaal. As daar geld oor is, sal dit gebruik word vir Briekmerk, Chopper en grifFin se lewer oorplantings. Soos Die Ben eenkeer tereg gese het: "Ek kry die arme poes jammer wat eendag my lewer moet eet as ek vrek." China's wat in Watkyjy skippies uitslaan soos pokke kom in vir Mahala. DJ's Briekmerk, CHopper, Slyt en Bob sallie tafels lat draai. Trek vir julle mooi Zeftig aan, die tunes gaan julle rol soos goedkoop madjad.

Gerhard mag nie Moer nie en niemand Dyk vroeg nie, ons maak eers vir oom kroeg leeg.

WKJ? se mense kuier in die Bosveld.

Dit was 'n aand vol trokke dodge na werk, 'n aand van natgesweet en verbete aan 'n onpadwaardige kar se pappegaaistokkie vaskleef.
tune van nog >>

Bal-oog onder kruisverhoor.

Wat is Bal-oog Bellistic en hoe kan dit vernietig word? Dis die twee vrae wat baie mense hulself vra nadat hulle die mal cartoons hier op hulle se Wat Kyk Jy? websait gesien het.
tune van nog >>

Lief, leed, dop en kitare wat jou jaag: Brixton Moord en Roof release kickass 1ste album

Mens is nooit seker presies waar om mense te place uit 'n jol soos Brixton nie.
tune van nog >>

I don't like the drank, but the drank like me

Almal like van om 'n goeie tyd te he en so bietjie uit te haak.
tune van nog >>

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
 
 
 
WKJ? Hotline
Moer ons met
'n message
of 'n SMS
by 084 722 1989
issue nommer 18
update: 2002-07-30
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?