![]() | ![]() |
||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| snotstorie |
Afrikaans Kan Dansby Revel In 9-11 Aug 2002Stof daai pointers af en lig jou gat – Pollie ons gaan paartiehou. Dis langnaweek en Wat Kyk Jy? en Revel In gooi ‘n windgat jol net so entjie uit Pretoria uit. Kom chill uit in die Bosveld, strompel dronk deur gras en klippe en luister befokte tunes.
Min skille, baie pretNet R65, ons tune mos. Dit kry jou in en betaal vir jou om jou tent of caravan te park. Vir net Satrag of die hele naweek. Daar's bound om Sondag nog gekuier te word.
As jy 'n sissie is en nie uitmaak van kamp nie, bel 082-797 1702 vir rates en availability van die backpackers en bungalows. Kampeerplekke, ‘n backpackers lodge en rondawels is beskikbaar. Daar is ook ‘n volledige bar, kosplek, braaiplekke en dies meer. Bring net jouself, jou gabbas, jou ou of chick … en ‘n glimlag. Great Bosveld venueNet twee ure uit Pretoria uit, op 'n vet nice spot in die Bosveld met lekker mense, lekker tunes en 'n lot drank. Wie kan nou vir meer vra? Daars ook fokkol kans lat iemand jou kar gaan zoi nie. Dit alles vir R65 (camping included).
Revel In is 'n possie wat al vele parties gehou het. Dis net buite Rustenburg en het 'n backpackers lodge, bungalows, 'n vol bar, restaurant, braaifasiliteite, nature trail, swembad, hammocks, veld, klippe, bome en dies meer.
Kry 'n map, check pics van die spot uit, of kry meer inligting by die Revel In websait.
Benoni-gdhede
Los maar jou troeteldiere en gewere by die huis. Drop ook maar die houding vir die naweek. Meer inligtingWaar kan ek nog info kry? Aangebied deur:
FastCounter by bCentral |
||||||||||
| zef slang | |||||||||||
| grapgat | |||||||||||
| spec-takel | |||||||||||
| kont-ak | |||||||||||
| ou koeie | |||||||||||
| skakels | |||||||||||
| negosie winkel | |||||||||||
| briewe | |||||||||||
| komieks | |||||||||||
| issue nommer 18 | |||||||||||
| update: 2002-07-30 | |||||||||||
|
|
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |