![]() |
![]() |
||
|---|---|---|---|
| snotstorie |
Erritorial Pissings Oe-oe-oe umfuna oe-oe fokken oeranja! Once a skobo, always a skobo. Up the skobo's! Kry julle smerige klout-jies op die nuutste en zeftigste entertainment Suid van Noord hierie maand. Ons het heavy gegraft om kraakvars kak die lig te laat sien. En daar was lig. So baie min het gebeur in so baie tyd en ons wens julle al-le sterkte en sterk drank toe. Afrikaners is plesierig en gooi geld rond om outer spaced-out te raak. Pretoria brand en val, soos Jerigo van ouds. SA rugby en krieket word geskrap as erkende sport. Amerika is nog steeds 'n stupitte asshol, Bethlehem is ster tussen die bene en Duiste skollies met baie skille koop hoog ouens in posisies om. Gelukkig is ons nog hier om te entertain, af te pis, irriteer, te drink en af te maai. Die "Afrikans Kan Dans" partytjies en festival kruip ook al hoe nader. Wees bang.wees fokken bang. Komieks![]() tune van nog >> |
Die mure van 'Toria is a 'coming down.Een ding ding wat jy van Pretoria kan sê: Hy bloei die hele fokken jaar.Innie lente is dit die Jakarandas. Club chic (ks)Na amper 'n dekade van sheltered suburbia het ek dit gewaag om, op wankelrige bene, die singles scene te betree. Idioliese presenters: Matthew StewardsonKyk, mens het geweet die local Idols gaan baie kakker wees as die oorsese een... Klap, Klap en nog Klap in OudtshoornNa die kak in Oudsthoorn doen ons hoer by Wat Kyk Jy? vir jou 'n interview |
|
| zef slang | |||
| grapgat | |||
| spec-takel | |||
| kont-ak | |||
| ou koeie | |||
| skakels | |||
| negosie winkel | |||
| briewe | |||
| komieks | |||
|   | |||
|   | |||
|   | |||
|
WKJ? Hotline Moer ons met 'n message of 'n SMS by 084 722 1989 | |||
| issue nommer 16 | |||
| update: 2002-06-25 | |||
|
| |||
|
|
Advertering
|
Vrywaring
|
Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek © wat kyk jy ? |
||