![]() | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
|   | |||||||
| zef slang | spec-takel | grapgat | snotstorie | kont-ak | ou koeie | skakels | |
|   | briewe | komieks |   | ||||
|   |
Zef Slangcharf my poef, ek buckle jou frameJulle watkykertjies moet lekker raak! Ons soek nog so bietjie zef speak. Om dit vir julle poesmaklik te maak, gaan ons binnekort die zefslang sex-sjin so biekies upgrade. Alles van die vorige issues sal saamgegooi word in een pot en nogals alfabeties tune. Ons brag seker met net so oor die 400 woorde as ek dit nie mis het nie, so julle kan spec wat is wat en nie dieselfde kak weer instuur nie. Julle moet bietjie minder fles vat. Mamma gaan julle vasvat. Hierdie 3 ou skamele woorde is te dranke aan Rebeldog so ons gooi kap hom sommer streit soos die man hom gestuur het.. Mooi so ou, ons gou jou 'n femur. Holboef - 'n skewe etter. As daai holboef weer by die party opdaag dan gaan hy besemstok proe.Rektumlocal - homoseksuele persoon. Elton John is mos 'n heavy rektumlocal. Pielwurg - handjob. Daai cherry ken van pielwurg. Hello julle vuilbek-bra's. Dis weer hoogtyd om die zef speak te verkondig, so stuur daai wille wye woordeskat na zefslang@watkykjy.co.za. Ons haal hierie week ons hoed af vir bra I Scream se kont-ributions. Julle anner bra's moet vinger trek. Of draad. Agurkie - Klitoris. "Daai teef se agurkie is so lank soos my pinkie en drup soos 'n koffie-perkulator."Chrisco - Christen disco. "Die NG-Kerk Aasvoëlkop hou môre aand sy 2-jaarlikse chrisco vir beleidende lidmate." Fopspene - Silikoon. "Pomelo Anderson het darem nou vir jou bewoukte fopspene!" Inlê - Seks. "Ek het gisteraand 3 maal vy ingelê." Kapaterwater - Semen. "Ek weet nie wat gebeur het nie, want twee minute later was my spreads vol kapaterwater." Paalskuur - Masturbeer. "'n Man is ook nie 'n klip nie. As dit by die 7 maer jare kom is paalskuur die enigste antwoord." Poesmechanic - Ginekoloog. "Poesmechanics maak dik zak en jaag rond met flash wiele soos Masipa Benzes." Saaityd - Ladiesnight. "Dis more-aand saaityd daar by Club Paradiso. My prima saad gaan weer in vrugbare landerye gesaai word." Skuur - Masturbeer. "Chicks van Lesbanie maak heavy uit van skuur" Windpomp - Manspersoon met klein penis. "Aaagh nee jirre man, Sarel, jy is 'n ware windpomper." Vy - Vagina. "Ek skiem ek gaan vannaand bietjie vyekonfyt maak." |
  | |||||