![]() |
![]() |
||
|---|---|---|---|
| snotstorie | Baleka ballies en welkom by die one-stop Afreakaanse slapgat saait sonder grense, perke en dale. Ons vra nie verskoning vir die lang delay nie, ons bied dit aan, so as jy jammer is, is ons fokken jammer om te hoor. Lekker vet pret en zef skywe vir die watkykertjies hierie maand met aapdates wat orals borrel, sidder en bewe. |
Wat de fok het van die Gunners geword?Laat-80s, skateboarding is not a crime en metal kraai koning. Heavy mental......meer |
GrifF se haarsnyGrifF besluit toe mos om sy fokken hare te laat sny. Nie te sny nie, net so bietjie die kokkelolwolle in die nek en om die ore te trim ......meer |
| zef slang | |||
| grapgat | |||
| spec-takel | |||
| kont-ak | |||
| ou koeie |
Sterk drankies virrie blare met bydraes
komplimente en kompleints.
Ons is besig om 'n vetnice party vir almal te reël oor 'n langarm naweek by
'n plaas met drank en blaar. Onderhandelinge skop hierie maand af. Ons
belowe dat jou kop fokken seer gaan wees. Meer hieroor later.
|
Keurige resensieOnderstaande is die mees klas- sieke resensie wat ooit oor 'n Afrikaanse CD verskyn het......meer |
Verslag: Ritme word herversprei in SAWit Suid-Afrikaners snoer kragte saam en dring aan op 'n gelyke herverspreiding van ritme......meer |
| skakels | |||
| negosie winkel | |||
|   | |||
| komieks | Sit maar solank terug en geniet maar wat daar te geniete is. Onthou om vir Mbeki uit te kyk oppie highways. Hulle bestuur fokken crazy. Sela en cheers vir eers Die wkj-seepsterre en ander dergelike kak en poepgeluide. | ||
| briewe | |||
|
|
|||
| issue nommer 16 | |||
| update: 2003-04-20 | IE5 of hoër | 800x600 | bra briekmerk | ||