negosie winkel spec-takel grapgat snotstorie kont-ak ou koeie skakels
 

Negosie Winkel

Koop reg, koop zef

NUWE SKIPPIE!!!

'Mamma maak reg'

Slaan uit soos masels. Ja-nee - dis eindelik hier. watkykjy se nuwe offisiële skippies, die keer in meer kleure as jou laaste 'shroom trip.

Voor ( kliek om te sien)

Agter ( kliek om te sien)

Kontak details dieselle. Eersdaags by dieselfde outlets beskikbaar.
Lig jou gat en koop die ding. Dit gaan nie goed met die boerdery nie.




OK, OK - ons weet ons het 'n baie kak track record met respond en T-shirts deur die pos verkoop but it is about to change. 'The only thing to fear, is the thing itself' of so iets. Iemand anders gaan nou die T-shirt bestellings behartig, so daar's lig aan die einde van die tonnel.
Kont-ak ons asb. weer dan prosesseer (iemand anders wat actually betroubaar is) van wkj? jou order. En hou op moan, om Vadersnaam.
Dis nie so erg nie.

Ons is ook (die keer for real) besig om nuwe T-shirt designs aanmekaar te flans. Al die idees is daar, hou moed.


T-shirt: Jou Ma se E-pos

Design:

Voor ( kliek om te sien)

Agter ( kliek om te sien)

Kleure:

Baie assorted miscellaneous diverse euforiese ...

Prys:

R70

Plekke wat dit stock:

Mainline Music, h/v Esselen & Mears strate (skuins oorkant Sunnypark), Sunnyside, Pretoria

Seedy's, Hatfield Plaza oorcunt Mr. Price, Hatfield, Pretoria

Kont-ak (om poslangs te order):

Posbus 14476
Hatfield
0028

of

wkj? e-pos

terug