komieks zef slang grapgat spec-takel kont-ak ou koeie snotstorie
 

Komieks


Hola hola hola,

Uiteindelik surface die outjie weer. Ons noem dit 'komieks' wat beteken ' uit die water gehaal'. Moerse thanks vir Swartstreep en die manne wat lankal traai om Baloog live te kry op wkj? Ons is ook besig om Kaptein Skande se come-back te bewerkstellig. Amper klaar. Maar kick back, ons bied met trots aan Baloog Bellistic #1.

Maak vir hom los!

terug   |