"Ons is die skimme wat vladder innie nag op soek na poes en Ford Cortinas. Ons is die ouens wat innie pub ruggas kyk en jou charf WATKYKJY? Ons stuur ons boodskappies in 'n geheime pyplyn wat niemand van weet nie. Ons stap langs jou verby innie straat en spot jou cherrie se kallers en charf haar poef. Want op die ou einde is ons maar fucked up soos die res behalwe vir een ding: Ons karre het almal slip-dif suspensions."