snotstorie Ahem,
En welkom by die altemit Afreakaanse sait oppie wille wille web. Alhoewel dit byna fuck-hansie tyd is, eye sommige van ons Jan Tuisbly se karretjie en so kom dit dan dat ons 'n bumper issue vir julle blare aanmekaar flans. Chekkabiekie ons nuwe updates uit, teen 100% uptime. Ons revive die flailing Komieks section, moer julle

Vetseun ruik poep

Lank verlore is die dae toe ons nog na lekker metal kon luister soos Anthrax en Biohazard sonder om skuldig te voel...
...meer

Gooi 'n strike, my Kroon

Dis Vrydagaand, jyt gefokof by die graft en die saak is reg. Want 'n man is ook nie 'n klip nie...
...meer
zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie met nuwe snotstories, lekke petrette in Spec-takel, grappe en skakels op die koop toe. Gepraat van koop toe - ons het nuwe skippies onder Negosiewinkel, en die Seedy's offer staan nog vir ' n dag of twee. So koop, toe. Dit gaan nie goed met die boerdery nie. Al die bra's wat stuff ingestuur

Fok boneheads.

Verwoerdburgstad. Nog nooit uit- gemaak van die poesplek nie, en nou is daar nog meer rede om nie jol...
...meer

Wkj? En M-Web Afrikaans slaan vuis

Teen die backdrop van die gemors in die Ooste kom die lied van 'n volk se ontwaking...
...meer
skakels
negosie winkel
komieks het, wees 'n pasiënt - ons werk deur alles. Maar tyd geld, julle weet mos. As jy koning wil kraai of sommer net geïgnoreer wil word, surrender Kandahar hier . Ons vra nie vrae nie.
Die Gebroke Republiek van Watkykistan

wille wille web wkj?

 
issue nommer 14
update: 2001-12-12 IE5 of hoër | 800x600 | briekmerk onnebroek