![]() | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
|   | ||||||
| komieks | zef slang | grapgat | spec-takel | kont-ak | ou koeie | snotstorie |
|   |
KomieksHola hola hola,Uiteindelik surface die outjie weer. Ons noem dit 'komieks' wat beteken ' uit die water gehaal'. Moerse thanks vir Swartstreep en die manne wat lankal traai om Baloog live te kry op wkj? Ons is ook besig om Kaptein Skande se come-back te bewerkstellig. Amper klaar. Maar kick back, ons bied met trots aan Baloog Bellistic #1. Maak vir hom los! |
  | ||||