![]() | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
|   | ||||||
| skakels | zef slang | grapgat | spec-takel | kont-ak | ou koeie | snotstorie |
|   |
SkakelsAs dit nie hier is nie, is dit kak.The Chronic - Honnestront He he he. Lekker satire, nogal in Engels van alle tale. Snaaksie artikels oor baba Ecstacy, moer vir Winnie of traai net bietjie lag vir 'n rukkie. Nie te kak nie. Alpha -ChopperGedink hierdie is die FAK of Broederbond se sait. Nooit bra, dis erger, veel erger as wat iemand kon voorspel. Dinge van die kjerk sê ek julle wat nou finaal en empiries bewys dat Afreakaners kleintjies dood het aan geloof. Ironies dat die gejubel in Engels is ... The T'inator -ChopperNie amazing gedoen nie, maar die site vat ons almal se favourite 80s bad guy, B.A. Baracus en laat hom sites 'pity'. Basically add dit woorde soos 'sucka fool' ens. in. En prentjies van die man. Dis wat ek van laaik. The Alternative Visitor's Guide to Bracknell -KookinengelandVolgens vrind Kookinegeland is hierdie die Verenigde Koningkrans se eie Brakpan. Snaakeserig met zef meriete. 'One feature of Bracknell often highly praised by visitors is that it is extremely easy to leave.' |
  | ||||