snotstorie Pappa bietjie fles gevat?
Na moerse lang nabetragting, gevolge en geboorte, het die wkj-kommissaris van Eden helaas besluit dat dit tyd is om nue HIV-negatiewe bloed in die volksmond te blaas. Grappe stroom uit gate uit en daar is self sprake van 'n einde aan die oorlog in Afghani- verstanie. Kan jy nou meer?

Liewe Daantjie,

Ek skryf die briefie maar stadig omdat ek weet jy kan nie vinnig lees nie...
...meer

Hoe my lewe verander het

Miskien is ek verkeerd, maar mense doen sekere goed wat my de bliksem in maak SEDERT EK LAAS 'N SKYF GEHAD HET!!...
...meer
zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie Die oorlog teen M-Web Afrikaanse is, helaas, verby en wkj? het 'n pragtige verduidelikende brief ontvang om die donnerse gemors op te klaar. Ons is amused en publiseer dit en ander tydings van die siniese, dog skertsende skermutseling eersdaags. Onthou Noag se wingerd en die lot van

Telkom

Ek het nog altyd gedog dis 'n bitch om te trek. Die fokken gemors met bokse soek, inpak, uitpak, bier-break, skoonmaak...
...meer

Pap, atjar en fiksie

Normale Wimpy tipe koffie kroeg in Benoni.Dis so 9:00 in die oggend...
...meer
skakels
negosie winkel
  Gam. Juis mos Revel In dié naweek en 'n Oppikoppi band naweek DV die 23ste. Geen grondslag nie, net 'n valslag ...
Hou daai vingers oppie knoppe.
(Pragtige mens.)
die wkj?-eet daai appel en jy sal val pappie

wille wille web wkj?

 
issue nommer 13
update: 2001-11-28 IE5 of hoër | 800x600 | briekmerk onnebroek