grapgat zef slang skakels spec-takel kont-ak ou koeie snotstorie


Cool wurms, cool.
Piele grap
Child Support
Potties
Leeukos
Purity
SA vs Australië (30-6)
Armgatte

Grapgat

Want jy tune mos van snaakswees.


Die rand klim al hoe hoër en as ons almal duim vashou sal hy een van die dae deur die R10-grens se broek bars. Dan gaan jy net sien tollie spat. Gelukkig kan ons lag daaroor, want die nuwe trend is om allerhande kak te koop oppie net met denkbeekdige geld soos Blue Bucks. Natuurlik praat ek berge stomende kak en dieselfde word van julle watkykertjies verwag, so stuur jou kak mette posduif na ons toe. Onthou net om die koevert mooi af te lek. En jou lippe ook.

Nuwe Tunes >>



Vader figuur
Holverskeurend
Lesbanië
Diertjies
Slaapstorie
Skooldae
Apsteek stories
Eendag