zef slang spec-takel grapgat snotstorie kont-ak ou koeie skakels
 

Zef Slang

charf my poef, ek buckle jou frame


Hello julle vuilbek-bra's. Dis weer hoogtyd om die zef speak te verkondig, so stuur daai wille wye woordeskat na zefslang@watkykjy.co.za. Ons haal hierie week ons hoed af vir bra I Scream se kont-ributions. Julle anner bra's moet vinger trek. Of draad.

Agurkie - Klitoris. "Daai teef se agurkie is so lank soos my pinkie en drup soos 'n koffie-perkulator."

Chrisco - Christen disco. "Die NG-Kerk Aasvoëlkop hou môre aand sy 2-jaarlikse chrisco vir beleidende lidmate."

Fopspene - Silikoon. "Pomelo Anderson het darem nou vir jou bewoukte fopspene!"

Inlê - Seks. "Ek het gisteraand 3 maal vy ingelê."

Kapaterwater - Semen. "Ek weet nie wat gebeur het nie, want twee minute later was my spreads vol kapaterwater."

Paalskuur - Masturbeer. "'n Man is ook nie 'n klip nie. As dit by die 7 maer jare kom is paalskuur die enigste antwoord."

Poesmechanic - Ginekoloog. "Poesmechanics maak dik zak en jaag rond met flash wiele soos Masipa Benzes."

Saaityd - Ladiesnight. "Dis more-aand saaityd daar by Club Paradiso. My prima saad gaan weer in vrugbare landerye gesaai word."

Skuur - Masturbeer. "Chicks van Lesbanie maak heavy uit van skuur"

Windpomp - Manspersoon met klein penis. "Aaagh nee jirre man, Sarel, jy is 'n ware windpomper."

Vy - Vagina. "Ek skiem ek gaan vannaand bietjie vyekonfyt maak."

terug