|
 
|
Negosie Winkel
Koop reg, koop zef
OK, OK - ons weet ons het 'n baie kak track record met respond en T-shirts deur die pos verkoop but it is about to change. 'The only thing to fear, is the thing itself' of so iets. Iemand anders gaan nou die T-shirt bestellings behartig, so daar's lig aan die einde van die tonnel. Kont-ak ons asb. weer dan prosesseer (iemand anders wat actually betroubaar is) van wkj? jou order. En hou op moan, om Vadersnaam. Dis nie so erg nie.
Ons is ook (die keer for real) besig om nuwe T-shirt designs aanmekaar te flans. Al die idees is daar, hou
moed.
T-shirt: Jou Ma se E-pos
Design:
Voor (
kliek om te sien)
Agter (
kliek om te sien)
Kleure:
Baie assorted miscellaneous diverse euforiese ...
Prys:
R70
Plekke wat dit stock:
Mainline Music, h/v Esselen & Mears strate (skuins oorkant Sunnypark), Sunnyside, Pretoria
Seedy's, Hatfield Plaza oorcunt Mr. Price, Hatfield, Pretoria
Kont-ak (om poslangs te order):
Posbus 14476 Hatfield 0028
of
wkj? e-pos
terug
|
  |