snotstorie Hello,
Shalom en goed om weer goed te sien. Soos julle dalk opgemerk het, breek wkj? winde van verandering. Nuwe layout, fokkol freims meer en so aan. Nuwe kont-ributors, korre- spondente van die buiteland en ons revive eersdaags die komieks met nuwe kunstenaars.

VSA se voete van klei

Die volgende stuk is fokken erg subjektief en 'n persoonlike view op die fokken gemors wat die 11de September gebeur het. As jy dink dis kak, is ek fokken jammer om te hoor...
...meer

Blair, die twee torings, en ek

Die afgelope paar weke is ek seker meeste mense is voor die kassies genael, na wat met New York se groot zap sign gebeur het...
...meer
zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie Die snotstories van die week gaan meestal oor die voort- slepende mieliegeveg tussen Ou Grote en Oom Tul(i)ban, maar ons kyk ook na M-Net Laaif. Top heavy. Verder die gewone jokes en fokken simpel lienks. Groeipyne verhoed dat ons klaar is

Petrolprobleme

Krisjan pull in by Zenex eendag met sy battered bakkie gedress in khakis, velskoene, snor en 'n slaprandhoed...
...meer

Van Boere en Britte

'n Boer en 'n Ingelsman was goeie pelle wat gereeld op mekaar se plase 'n draai gegooi het...
...meer
skakels
negosie winkel
  met alles, en die missing goed kom eersdaags op. Moenie stress nie. As jy wel stress, of iets wil contribute drop ons 'n lyn.
Nou maar kwaai lappies.
wkj? (van vroeg van kunsbeen af)

wille wille web wkj?

 
issue nommer 12
update: 2001-11-14 IE5 of hoër | 800x600 | briekmerk onnebroek