grapgat zefslang skakels spec-takel kont-ak ou koeie snotstorie






Petrolprobleme
Van Boere en Britte
Plaasdief
Hasie

Nuwe Tunes

Hasie
Naked van Dubai

Hasie draf eendag deur die woud toe hy vir kameelperd 'n lekker vet daggazol sien rol. Hasie check haar hier van onner af uit: "Giraffe, my bra, hoekom rook jy dagga? Kom draf saam met my deur die bos man. Dis baie meer gesond. Jy sal sien jy voel baie beter na die tyd."
Kameelperd check vir Hasie, check die jont uit, gooi dit weg en begin saam met hasie draf. Rukkie later kom hulle by olifant wat besig is om stywe lyne cocaine te snuif deur ;n R200 noot. Hasie begin toe hanna aan olifant ook:
"Ag nee Olifant, los daai Coke, jou neusbrug sal dit nie hou nie. Kom draf liewer saam met ons. Jy sal Check jy voel honnerd keer beter ou maat"
Olifant check hulle uit, kyk na sy Visakaart en die spieëltjie, moer dit weg en begin saam te hardloop. Die drie diertjies draf 'n kakshot deur die bos en kom toe op leeu af met sy padkaart-oë besig om heroin te spike.
"Leeu!" sê Hasie. "Wat maak jy ou? Wil jy nie sa..." Skielik gee Leeu vir Hasie 'n oorverdowende poesklap teen die regterwang en spike verder. Verlsae kyk Olifant en Kameelperd vir Leeu aan. "Hoekom die fok het jy die arme outjie so hard gebliksem?", vra Olifant eindelik. Antwoord Leeu toe: "Daai klein poes laat my elke keer soos 'n dom donner saam met hom deur die bos hardloop as hy op Exstacy is!"

terug