Petrolprobleme
Van Boere en Britte
Plaasdief
Hasie
|
Nuwe Tunes
Van Boere en Britte
Chopper
'n Boer en 'n Ingelsman was goeie pelle wat gereeld op mekaar se plase 'n draai
gegooi het. Bring die Brit mos eendag sy
17-jarige doggie saam vir die naweek. Ware English Rose, soos hulle sê.
Die Boer se laaitie is 18 en obviously moerse ingedruk met dié storie. Hy vra die chick
uit na die coolbox dance Satrag oppie dorp en sy tune van ja. Opsluit is hulle weg in die
Boer se Nissan LWB.
Soos hulle maar altyd doen, kuier die manne by die huis oor 'n bottel brannies en los baie
van die wereld se probleme op. Julle weet mos. Hier by middag begin hulle die hek dophou vir
die twee kinners, maar daar's fokkol.
Dis naderand eenuur en die Engelsman begin benoud op en af stap en stress. Teen vieruur join
die Boer hom. Hulle praat nie 'n woord nie, stap net op en af en vryf hulle hande.
Dit raak hier sesuur se kant en die lug kry daai ligroos tint soos voordat mens moet opstaan.
Tune die Brit "The dawn is nigh!"
Retort die Boer "Fok, ek weet die donners naai, maar waar?"
vorige   |  
volgende
|
  |