vanweë inkompetensie, luiheid, die duiwel, pes onder die vee en ander swak verskonings sal wat kyk jy? #2 eers volgende week verskyn. maar dit gaan serious ass kick. stuur jou e-mail adres, dan laat weet ons jou outomaties wanneer uitgawe twee uit is ...
tot dan ... (en beyond): laat hy val waar hy wil
sagtepoep explorer 5, 800x600 resolusie asseblief