| Geagte watkykjy.co.za leesteraars, Ons skryf aan jou vanuit 'n trietsige dog aangename Manilla waar reëndruppels soos napalm rondom ons loop en val. He he he. Ja, fok, ons weet dis 'n moerse lang tyd sonder 'n update en ons weet dat die Suid-Afrikaanse produktiwiteit afgeneem het. As gevolg van ons kak. Jammer om te hoor. Ons het so baie geld uit die wat kyk jy? T-shirts gemaak dat ons nou vakansie hou. In Manilla. Saam met Casey B. En die cast van Party of Five. Goeie nuus
Redes hoekom ons nog nie ge-update het nie
|