snotstorie
ware lewe, waarlik zef


Nog 'n Oujaarsaand is verby ...
Collin
Word wakker met een van daai hoofpyne wat voel asof ek êrens in ‘n Viëtnamese tronk is en gemartel word deur kort skrefies oog mannetjies wat my met bamboes op my rug en onder my voete slaan terwyl rotte besig is om aan my skrotum te knaag. ‘n Paar keer gehoes en rond gekyk om seker te maak ek is in my eie kamer en nie by daai ding wat my gisteraand probeer terug sleep na haar grot toe nie.

Etiket met GriFfin (Hoe om jouself in 'n Boeing te gedra enige plek in die wêreld)
GriFfin
Nommer volgende in 'n reeks met GriFfin wat soos Tant Emsie wil raad gee oor allerlei kak. So strap op, maak los en ontspan, hier kom een oor vliegtuigmaniere.

Satrag-aand by die drive-in
Jan "Blouvisier" Bitterspanner
Scheme, my connection Bokkie, voordat hy en sy cherrie Stukkie hulleself poeskas toe geval het teen Brakkies se treinbrug, het my altyd hierdie words of wisdom getune: "My ou," het hy altyd gese. "Daar's actually net drie tipe van gabbas in hierdie wereld en hulle personalities het alles te doen met location." 

Vrystaters is SA se bobaasbraaiers
Uitgereik deur Toyota
Die "Vleis Deli" is Suid-Afrika se bobaasbraaiers. Die vierman-span van Bloemfontein het onlangs met die boerpot by Caesars Gauteng weggestap nadat hulle aangewys is as die wenners van die Condor Bobaasbraai-Uitdaging wat deur Toyota Suid-Afrika geborg is.

Pharmarama maak hom los ...
Chopper Charlie
Kyk, Gezina is nie 'n man se speelmaat nie. Dit besef ek weer een Saterdag toe ek en my goose deurskiet Pharmarama toe om 'n voorskrif op te tel. Tot my bitter onsteltenis. En nou, dan Vader, ook tot julle s'n ...