kom-petisie
klem op kom


Raait, sover was dit maklik, ons het tot dusver t's en posters practically weggegee. Nie meer nie. Vir ons volgende kompetisie is daar 'n CD variety pack, 'n stel jumper leads en 'n boekrak (laasgenoemde moet self kom haal word) op die spel. Die CDs is:

Die kompetisie is doodeenvoudig: Neem 'n foto, of laat iemand 'n foto neem, waar jy naak poseer terwyl jy 'n poster vashou met die woorde "WKJ? Suig Donkiepiel" op. E-pos die outjies aan ons.

Wenners sal aan die einde van Maart bekendgemaak word, en alle fotos sal in 'n gallery op die WKJ? site verskyn.