die WKJ? storie <<
 
interviews <<
 
21 snotstories <<
 
21 spec-takels <<
 
21 skakels <<
 
Komieks <<
 
Kont-ak <<
 

21 Skakels

As dit nie hier is nie, is dit kak

En nou ... vir die 21 zefste lienks soos saamgestel deur CHopper CHarlie. Van Junie 2000 af mission ons oral oor die Wille Wille Web om net die kakste, snaakste en sadste lienks vir watkykertjies węreldwyd te versamel. As jy een het tune ons once.

Cash Converters

  • www.cash-converters.co.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #2)
  • Zef Afrika se favourite franchise pawn shop waar jy ander arm mense se kak kan koop teen sky-high pryse.

Centurion Web

  • www.centurionweb.co.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #11)
  • Asof dit nie erg genoeg is dat daar 'n plek soos Centurion bestaan nie, is daar ook vir hulle 'n plekkie oppie web. Bid jou aan. Kyk waar jy vanaand geslaan kan word online.

Datsun Hell

Die Hardekolvuur van die burgers van Tzaneen

Die Veldmuis

  • www.geocities.com/dieveldmuis
  • (Uit Wat Kyk Jy? #20)
  • Clip-art nuusbrief in die noorde van die Kaap of so iets. Vet zef, heavy poef en plek-plek moer snaaks.

Eden Fanblad

Johan Grobler en gesin

  • www.grobler.co.za/johan/jpgafr.htm
  • (Uit Wat Kyk Jy? #6)
  • As Johan Grobler my pa was het ek hom gemoer. Check pics van die man se gesin of luister na hul stemme. Die fok weet.

Jong Dames Dinamiek

  • www.jdd.org.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #7)
  • Hectic plek vir jong muisies om hulle lewe op te fok en offisieël 'n kloosterkoek te word. Ugh.

Landbouweekblad

  • www.landbou.com
  • (Uit Wat Kyk Jy? Goud)
  • Ska-a-a-pie mę en anner dieremaniere by 'n lekkerlees tydskryf vir al die boere in ons geledere.

Miss Rodeo America

  • www.missrodeo.com
  • (Uit Wat Kyk Jy? #17)
  • Yeehaw! Is daar 'n Mevrou Cowboy in jou jong flossie? Skryf dan in vir Miss Rodeo.

Noot vir Noot

  • www.nootnoot.co.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #2)
  • Almal se favourite gameshow op die web. Kyk hoe kliek hy vir my.

Nordic Sweaters

  • www.nordicsweaters.com
  • (Uit Wat Kyk Jy? #16)
  • Koop nou een en lyk soos 'n komplete doosbrein. Kredietkaarte en simpelgeit word aanvaar.

Nuwe Voorligter / Lig

Patricia Lewis

  • www.patricialewis.co.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #2)
  • Ons eie Pomelo Andersen wat ook met Michael Knight (van Knight Rider-faam) uitgegaan het. Middelklas rules.

Redneck Neighbour

SAM FOX.com (#1)

  • www.samfox.com
  • (Uit Wat Kyk Jy? #1)
  • Die tietiemuisie van die eigthies is terug, nou ouer en met klere. Check vir Samantha Fox online.

Sha Na Na

  • www.shanana.com
  • (Uit Wat Kyk Jy? #20)
  • To-to-ro-to-to. Catch op met die flaai ouens van Sha Na Na wat ons TV screens ontsier het as kinners.

The T'intator

  • firefly.sparse.org/~mrt
  • (Uit Wat Kyk Jy? #10)
  • OK, sucka fools. Laat die T'inators jou favourite Ingelse websait in Mr T speak tune. Once.

TJ Hooker

  • www.tj-hooker.com
  • (Uit Wat Kyk Jy? #16)
  • Die manne in blou is da' vi' jou en wie maak meer uit as bra TJ Hooker? Fokken niemand nie, dis wie.

Top Billing

  • www.topbilling.co.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #20)
  • Vir die distinguished watkykertjie - 'n zeftige sait in swart en goud. Olywe, kaas en wyn opsioneel. Fok.

Webtuiste van die Boerevolk

  • www.boer.co.za
  • (Uit Wat Kyk Jy? #2)
  • Die web se eie Volkstaat kompleet met vierkleure, perde en inane rants en raves. 'n Sorry state of affairs.
terug boontoe