| die WKJ? storie << |
|   |
| interviews << |
|   |
| 21 snotstories << |
|   |
| 21 spec-takels << |
|   |
| 21 skakels << |
|   |
| Komieks << |
|   |
| Kont-ak << |
|   |
|
|
![]() |
| Wat Kyk Jy? obrigado, |
|---|
|
Vir meer as twee jaar en 21 issues support julle al Zef issues. Vir meer as twee jaar en 21 issues vra julle al wat ons vir julle kan doen en nie wat julle vir ons kan doen nie. Vir meer as twee jaar en 21 issues fokken kom-plain en bekak julle julself oor kont-ent wat nie gereeld geupdate word nie, ons haarstyle en ingroei balhare. Wel, dis fokken reg. Ons lê nederig voor julle voete die aarbei van ons arbeid. Soos alle zeftige dinge moet daar ook 'n "Best of" of "Greatest Hits" wees. Ons staan op die vooraand van groot dinge wat drag strips laat sidder en beef. So pak op jou goedjies, en los nou die koeitjies. Hallo die Zef. In hierdie bumper-to-bumper edition is net die beste, kraakvars WKJ? materiaal, grain fed for up to 14 days en verder net so laat staan. Lag weer oor ou dinge, spot weer met ou mense en deel in die welgeluksaligheid van die mens-mense van Watkykistan. Check ons history uit, lees ons interviews of catch op met die beste van die altemit Afreakaanse websait. You can't touch this. Ons gaan ons derde jaar binne binne met koppe omhoog (anders as die Springbokke) en beplan om nog baie kak te praat en moerse paarties te hou. Ken die Zef in als wat jy doen. Selah. Die Watkykistan Jubilee-komitee
|