| die WKJ? storie << |
|   |
| interviews << |
|   |
| 21 snotstories << |
|   |
| 21 spec-takels << |
|   |
| 21 skakels << |
|   |
| Komieks << |
|   |
| Kont-ak << |
|   |
![]() |
![]() |
Goue Kalf KomieksAl van die dae van Green Lantern en Captain America af smaak ons werfetters van komieks. En die Skim en Ben, Babsie en familie. Prentjies, hoe jy ook al daarna kyk, is snaaks. 'n Paar komieks het al gekom en gegaan op die sait. Skrapnel - Klein dingetjies wat seermaakSkrapnel launch saam die sait en word geskryf deur CHopper en grifFin. Oorspronklik doen KBB (Klein Baba Bernice) die artwork vir die eerste 10 strips.
Check Skrapnel #1 hier uit
Na 10 issues gaan die mense van Skrapnel op fuck-hansie maar heelwat later help Bra Swartoog ons om die manne weer terug te kry. Met rente.
Kaptein Skande - Hy's kak, maar oraaitNa Hansiegate breek droom grifFin die idee van Kaptein Skande op. Verseker. Saam met CHopper CHarlie en KBB tune die manne die nca komiek oor almal se favourite zefter. Once.
Ons hoop om die man een van die dae uit die as te laat rys. Enige artists met halwe ore wat wil help tune ons. Baloog BellisticBra Swartoor help ons met Skrapnel en het ook deur Wat Kyk Jy? hulle eie komiek gelaunch - ene Baloog Bellistic. Deesdae het die manne hulle eie Flash-enabled websait en als. Jirre die kjend het gegroei - seker al die ska'vleis.
|
| terug boontoe |
|   |