Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Christo Brandbruggies on Kakaboy van Kempton
- Ballas on Cooler As Ekke se lyrics
- Stewart on Die Antwoord – Live by Alexander Theatre. Rou.
- GrootTril on Blou ballas
- JACKAPIKKEWYN on Rooi Piet en Sannie
- ThinnLizzy on Cooler As Ekke se lyrics
WKJ Faks na Email
-
-
-






Gig Guide
Bands, optredes en ander kak
Wie maakie jol vol? Waar klap ons die volgende Jagermeister? Waa’s my fokken kar sleutels? Sit weg daai zol! As jy in ‘n (oordentlike) band is, tune ons van jou volgende move en drop ons ‘n mail. Dis verniet om hier te list (behalwe as jy Kurt Darren, DJ Ossewa of Nicholas Louw is – dan is dit onbeskostigbaar poesduur). Jy add upate ook sommer jou eie gigs straight op Watkykjy. Niks sukkel nie.