Watkykjy
	<language>en</language>
Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
		<description>Ricky Gervais se karakter van The Office, David Brent, het 'n nuwe YouTube channel waar hy jou leer guitar speel. Die reeks het vandag afgeskop. Dis nogals fokken piele:
Laasweek se zefspotters
		<description>Obviously by East rand mall. Kerel was nai chaffed toe hy sien ek neem sy baby af.
	Clifford
Gesien in Parktown
	Hou aan met julle goeie werk.
	Tony
Het die een so ruk terug gesien in Parow, die bra is duidelik bietjie kwaad vir die wereld.
	Rouge
Sien attached screenshot wat ek sopas van News24 se site ...</description>
Sondag. Skêre met skietgoed.
Dis naweek, kom ons fokken duik!
		<description>Fok hierdie kak, kom ons duik sommer vroeg vandag. Sommer met 'n nuwe tune van Die Heuwels Fantasties ook. Hierdie outjie is Danville verfilm. Regtig baie mooi mense.
Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
		<description>Na ons hele mission Metallica het ons alweer min slapies ingekry en is weer vroeg die Sondagoggend Park Acoustics toe. Dit was die eerste Keer dat Van Coke Kartel daar gejol het. Befokte vibe gewees. Check so bietjie foto's en 'n video recap uit van die gig hieronder.
	Ons gee vandag ...</description>
Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
		<description>Dit is seker verkeerd om al die Bulle daarbuite onder dieselfde kam te skeer, maar donner dit was nie nice om te sien hoe die manne van Snor City se tone omkrul van plesier toe die Cheetahs en Stormers verloor het nie. Die feit dat Province hulle Vodacom Cup semi ...</description>
Mission Metallica: Accomplished.
		<description>Die maybe 'n goeie idee om ook ons interview met James Hetfield van Metallica te lees as jy dit nog nie gedoen het nie. Kry hom hierso.
"Van Coke Kartel se manne het hul bes probeer om die skare se aandag te trek. Wynand Myburgh, basspeler, het sy lyf geruk en ...</description>
Anne Hirsch by die Free Comic Book Day
		<description>Ons het eers weer volgende week 'n Bizarre Donderdag video vir julle. Kakbesig op die oomblik met ander shit. Oor so klein rukkie looi ons julle met ons wrap-up van Mission Metallica ook. 
Kyk intussen na Anne Hirsch. Hierdie chick is fokken entertaining:
Black Sabbath – The Sabbath Sound
		<description>Splinternuwe footage van Black Sabbath in studio terwyl hulle gegraft het aan hulle nuwe  album, '13'. Die nuwe album sal van 14 Junie af beskikbaar wees in Suid-Afrika en ons is heavy fokken excited daaroor! Verwag nog so paar Sabbath posts. Hel, ons sal even so paar Sabbath goodies weggee ...</description>
Hoe die Bon Jovi/Justin Bieber heist by Soccer City afgepull is.
		<description>Dit was seker een van die grootste naweke ooit (naas die 2010 World Cup) vir die FNB Stadium in Jozi, met back-to back concerts. Bon "Botox" Jovi en daai lesbian meisie van Kanada met die kort hare, Justine Bieber het die stands tot die rafters ge-pack. Sowat 62000 mense het ...</description>