Watkykjy | RSS Feed http://www.watkykjy.co.za Die beste Afrikaanse blog en website in die heelal Thu, 02 Oct 2014 09:31:02 +0000 en-US hourly 1 http://wordpress.org/?v=4.0 Postman Pat sien deesdae meer aksie as Lambie http://www.watkykjy.co.za/2014/10/postman-pat-sien-deesdae-meer-aksie-as-lambie/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=postman-pat-sien-deesdae-meer-aksie-as-lambie http://www.watkykjy.co.za/2014/10/postman-pat-sien-deesdae-meer-aksie-as-lambie/#comments Thu, 02 Oct 2014 09:18:51 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31750 poesman-pat-lambie“Puss puss puss, puss puss puss” – so roep Postman Pat amper elke week as hy weer sy kat verloor het.

Nou ‘n fokken onbetroubare bron met basically geen street cred het vir my die ander dagga getune dat dit presies is hoe Pat Lambie vir Heineken roep as hy nog ‘n slukkie water in training kort. Check, die bra oefen homself spasties, maar speel amper nooit nie. En dit moet wees omdat Heineken skiem hy vloek hom. Dalk moet die Bokke in ‘n professional translater belê want soos dinge nou lyk gaan dit vir arme Pat ‘n problem bly.

As ons die span wat die naweek jol so bietjie van nader beskou is dit redelik obvious hoekom hy nie enige dag gou die nummer 10 trui oor sy kop sal trek nie. Don’t get me wrong, Pollard was puik en gaan nog groot rappie jol, maar is hy die beste 10 in die land? Noddefok, sorry. Nes Hougaard ook nie die beste in daai job is nie – al het hy vir die eerste keer die jaar ‘n goeie game gehad.

Die bokke is veronderstel om die beste in die land te wees, right? Of is dit ‘n tjomma-tjomma cloak and dagger storie? Lyk so. Kyk ek, is een van daai werfetters wat dit dik smaak as die Sharks op hul moer kry, maar as jy mooi gaan check was Pat nog altyd een van die groot geheime tot hul sukses. As lat het hy ‘n Currie Cup of twee amper man-alleen gewen. Daarenteen het Pollard nog nooit in ‘n Currie Cup final gejol nie. Het hy al 10 Currie Cup games gejol? Twyfel. Ja, Pat was beseer die jaar, maar fok, die bra het laasweek die game so goed gelees dat ons in die laaste 10 minute weer vir die eerste keer in maande behoorlik gejol het.

Pat on the back vir hom? Nope. Pat bly op die bench en moenie tune die skoppe wat hy gemis het was die rede nie. Dan Carter sou ook mis as sy boots reeds wortels op die kantlyn geskiet het. Dan Carter sou egter dadelik sy trui terug gekry het, want hy was altyd die beste. Is daar ‘n rede waarom ons die beste man vir die job soos ‘n second rate citizen hanteer? Hoe word Pat nie gekies nie?

Dit is heel maklik.

Heineken like nie van Soutpiel nie. Na so paar beserings en what-what is Pat die ENIGSTE Soutpiel in die span wat Saterdag uitdraf. Soutpiel so op sy eie.

Chekkit:
5 Willie le Roux (boer), 14 Cornal Hendricks (coloured), 13 Jan Serfontein (boertjie), 12 Jean de Villiers (boerekaptein), 11 Bryan Habana (coloured, praat dalk meer Brits), 10 Handre Pollard (boer), 9 Francois Hougaard (boer), 8 Duane Vermeulen, (hoop hy maak dit, maar boer), 7 Teboho Mohoje (Sotho), 6 Marcell Coetzee (boer), 5 Victor Matfield (ou boer), 4 Eben Etzebeth (bliksemboer), 3 Jannie du Plessis (boer), 2 Bismarck du Plessis (pomp boer), 1 Tendai Mtawarira (Shona)

Substitutes: 16 Adriaan Strauss (boer), 17 Trevor Nyakane (Shangaan), 18 Marcel van der Merwe (boer), 19 Bakkies Botha (boer), 20 Schalk Burger (boer), 21 Cobus Reinach (boer), 22 Pat Lambie (soutpiel), 23 JP Pietersen (coloured, praat dalk meer Brits).

Check, ek is ook nie die grootste fan van die Soutpiel nie, maar fok, dit gaan oor wen en soos dit nou ‘n trend geraak het, gaan ons ons moer suur sukkel om dit teen ‘n witwarm All Black span te doen want ons kies nie die beste brasse vir die job nie. Ek hoop steeds ons wen, maar gaan fokkol verbaas wees as dit nie die geval is nie.

Puss puss puss, Postman pat soek sy kat so erg soos ek die regte boys vir die job soek.
pat-lambie

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/10/postman-pat-sien-deesdae-meer-aksie-as-lambie/feed/ 0
Dookoom – A Gangster Called Big Times http://www.watkykjy.co.za/2014/10/dookoom-a-gangster-called-big-times/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=dookoom-a-gangster-called-big-times http://www.watkykjy.co.za/2014/10/dookoom-a-gangster-called-big-times/#comments Wed, 01 Oct 2014 10:40:12 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31747 So rukkie terug het Dookoom sy nuwe EP, A Gangster Called Big Times, vir my gestuur wat die 15de Oktober release word deur IOT Records, ‘n Franse record label. Dis twee weke van vandag af en ek is kak excited vir die gangster. Ek het die album oopgemaak op die klein verkakte admin laptop en so 10 sekondes by myself gedink: “Self, jirre waddefok maak jy? Hierdie tunes moet deur die groot PC gepomp word, jou stupid naai.”

Dis fokken harde gangster rap met dik bass en beats staight van die Cape Flats af. Julle bra’s wat die man by Oppikoppi gesien het hierdie jaar sal uitmaak. Dis eintlik hoe dit moes gedoen geword het terug in 2009 se kant toe Die Antwoord in almal se broeke ontplof het. Julle sal Isaac Mutant dalk onthou van so paar collabs op Die Antwoord se eerste CD (wat befok lekker was), maar dis actually hier op sy eie EP, A Gangster Called Big Times waar hy tot sy eie reg kom.
dookoomAs jy impressed was met Die Antwoord se ouer tracks met sy klein bydrae, sal Isaac Mutant moontlik jou verwagtinge oortref. Hoe ek Mutant/Dookoom se musiek sal beskryf is dat dit klink asof Public Enemy tik gerook het, vir twee jaarlank  ge-gym het sonder om te slaap en kaalvuis poesklappe links en regs uitdeel in ‘n besige straat vol criminals. En al die fights wen.

Mutant tune die volgende van sy EP: “Kak jas slimline jewel case with ‘Dookoom’ scratched into the surface by friendly local demon. Covered in black spray paint with splashes of blood (no animals were hurt). Individually numbered like it’s art. Also a nice photo of Isaac Mutant with a teddy bear on the CD itself.”

Die tracklisting:
Larney Jou Poes
Electric
I want You
Die Slow

Gaan luister na so paar 30 sekonde clips op Soundcloud:
https://soundcloud.com/dookoom

Check sommer ook die video uit vir Kak Stirvy vanaf Dookoom se self-titled debut EP:

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/10/dookoom-a-gangster-called-big-times/feed/ 1
Ons rugby ticket wenners vir Saterdag http://www.watkykjy.co.za/2014/10/ons-rugby-ticket-wenners-vir-saterdag/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=ons-rugby-ticket-wenners-vir-saterdag http://www.watkykjy.co.za/2014/10/ons-rugby-ticket-wenners-vir-saterdag/#comments Wed, 01 Oct 2014 09:27:38 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31744 Geluk aan hierdie groepie gelukkige boggers wat Saterdag saam met Kaptein Kortbroek die rugby gaan kokkenodge tussen die Bokke en die All Black met die booze bussie. Julle beter ‘n kakhuis vol fotos neem vir ons.

Julle sal gekontak word met verdere reëlings. Shot.
wenners

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/10/ons-rugby-ticket-wenners-vir-saterdag/feed/ 1
Bérénice Marlohe – Woensdag se warm bokkie http://www.watkykjy.co.za/2014/10/berenice-marlohe-woensdag-se-warm-bokkie/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=berenice-marlohe-woensdag-se-warm-bokkie http://www.watkykjy.co.za/2014/10/berenice-marlohe-woensdag-se-warm-bokkie/#comments Wed, 01 Oct 2014 08:37:34 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=25149 Bérénice Marlohe is die 23ste Bond girl en soos al haar voorgangers is sy ook fokken hot.

Tit-bits:
Haar ma is Frans en haar pa is van Cambodian en Chinese afkoms – die rede vir haar mooi looks. Judge maar self.
Bérénice Marlohe watkykjy warm bokkie

Bérénice Marlohe watkykjy warm bokkie 2

Bérénice Marlohe watkykjy warm bokkie 3

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/10/berenice-marlohe-woensdag-se-warm-bokkie/feed/ 0
Jack Parow – Veilig ft Janie Bay http://www.watkykjy.co.za/2014/09/jack-parow-veilig-ft-janie-bay/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=jack-parow-veilig-ft-janie-bay http://www.watkykjy.co.za/2014/09/jack-parow-veilig-ft-janie-bay/#comments Tue, 30 Sep 2014 10:18:50 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31740

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/09/jack-parow-veilig-ft-janie-bay/feed/ 0
Wanneer jy dronk raak en uitnodigings maak… http://www.watkykjy.co.za/2014/09/wanneer-jy-dronk-raak-en-uitnodigings-maak/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=wanneer-jy-dronk-raak-en-uitnodigings-maak http://www.watkykjy.co.za/2014/09/wanneer-jy-dronk-raak-en-uitnodigings-maak/#comments Tue, 30 Sep 2014 10:03:24 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31736 bright lights big city kuiergatteRaak jy soms dronk wanneer jy uitnodigings stuur of maak? Ons praat nie hier van daai keer wat jy per ongeluk die verkeerde vriend uitnooi wat jou nefie wil bliksem nie of dalk daai keer toe jy vergeet het om vir ouma uit te nooi na haar eie surprize 70ste toe nie. Meer soortvan die vibe waar jy die uitnoding self opfok. Varkore. Knoeiwerk. Dis wat ons gisteraand gedoen het. Die idee was om ‘n nice video te maak van Bright Lights Big City se live footage terwyl ons so paar biere wegsit. Toe word die “Paris-Hilton-Sex-Tape-effek” op die kamera ontdek en ons dronk verbeeldings loop toe op hol met ons met baie bier en dooswyn.
“Ôk maar lekker fokken stupid!” soos Ouboet destyds in Orkney Snorknie sou tune…

In elk geval, hier is Bright Lights Big City se uitnoding na die Watkykjy party hierdie Saterdag. Kom join ons gerus. Dit gaan befok lekker wees!

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/09/wanneer-jy-dronk-raak-en-uitnodigings-maak/feed/ 0
Fear and Zefspotting in Kriel http://www.watkykjy.co.za/2014/09/fear-and-zefspotting-in-kriel/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=fear-and-zefspotting-in-kriel http://www.watkykjy.co.za/2014/09/fear-and-zefspotting-in-kriel/#comments Mon, 29 Sep 2014 10:25:01 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31708 Julle zefspotters submissions word effens eenkant toe geskuif vir een week, so laat hulle asseblief steeds inrol. Ons het onthou dat ons in Kriel was…

Aaah, Kriel. Die pragtige steenkooldorpie wat sy bestaan danksy ESKOM in die 1970’s op hulle lysie kan afmerk. Kriel, die dorpie met die fokken lelike naam en mooi skoorstene en sy dik besoedelingswolke waaroor daar sekerlik nog geen gedigte neergepen is nie. Kriel, die Vereeniging-lite van Mpumalanga.

Ons het sowat drie vergeetlike ure in die steenkoolreus spandeer ongeveer drie maande terug en was dit nie vir ‘n hard drive clean-up effort gewees nie, sou die foto’s en video clips heel moontlik vergete gebly het.

Elke plattelandse dorpie het hierdie innnerlike konflik om die zef met die klassieke te balanseer and therein lies the beauty of it.

Hierdie motorfietsie dateer uit die 1940’s uit as jy daai bordjie op die neus kan glo. Fokol informasie kon oor die fiets opgespoor word. Die naaste informasie aan ‘n 1941 Excelsior (Villiers op die tank?) wat opgespoor kon word, relate na Schwinn DX Excelsior fietse en hulle parte op eBay alleen is poesduur. Hierdie omie sit dalk op ‘n goudsteenkoolmyn.
excelsior 1941Whatever die bike hierbo is – hy staan nie ‘n kans teen die Kawasaki Z13 nie. Hierdie outjie mag dalk uit die 1980s kom, maar met sy onherkenbare customization sal hy sekerlik enige iets (waaraan daar by die huis in die garage aan gewerk was elke tweede Sondag na kerk) met tussen een en agtien wiele in sy fuck you in stuur op ‘n quarter mile – gewoonlik Voortrekkerstraat. Elke dorpie het ‘n Voortrekkerstraat.
kawasaki z13kawasaki 1300Wat is ‘n kartentoonstelling in ‘n klein dorpie nou sonder ‘n Ford Capri? As jy ‘n ingevoerde Capri besit is dit moontlik ‘n stuk kak want die Perana is die 70s deur Basil Green Motors locally vervaardig. Die outjie het met ‘n V-8 Ford Windsor engine gedrafstap. Daar was net 500 van hierdie outjies in Suid-Afrika convert, so as jy een het, is jy fokken lucky. As hy geroes iewers onder ‘n boom staan is jy net poes zef.
ford capriford capri 1ford capri 2So gepraat van Ford, ons het geen idee waddefok hierdie is nie. Die brein wil nie saamwerk om te onthou watse boude by die neus pas nie, maar die neus tune 5.0, so dis impressive genoeg om die foto te post. Plus, skel-oranje is nogal ‘n gesogte kleur.ford 5 literVergun ons om nog ‘n Ford te plaas. Die Ford XR8. Hierdie giftige kat het ‘n ryke Suid-Afrikaanse geskiedenis van sy eie (maybe wil een van julle vir ons ‘n storie daaroor skryf)  en is blykbaar nog skaarser as die Perana Capri. Ons het met die eienaar van hierdie spogskip gesels en hy hy’t ons getune dat jy ‘n ware XR8 in ‘n aanvaarbare toestand nie vir minder as R200k sal optel in Mzanzi nie. ‘n Vinnige soektog op die Google matjien het ons in die rigting gepoint vir enetjie wat iemand swaai vir R220k. As jy een besit, hou haar vas soos daai eerste girl wat so aan jou geklou het vir cuddles na jou eerste raps session. Weet jy hoe baie timeshare jy kan koop met R200k? Nee, ons ook nie. Seker baie.
Ford XR 8 - 2Ford XR8 - 3Ford XR8 - 4Ford XR8 - 5Ford XR8 fokken main mudflapsDie konign van rally racing, die Mitsubishi Lancer was ook daar. Die eienaar het probably ‘n shortcut gevat deur die mielielande van die hele Mielievierhoek om sy kar te kom uitstal, want hy kan. Daai blou op die engine? Dis moontlik simbolies van hoe die kar die blou kak uit die aarde kan jaag.
mitsubishi lancerKan iemand vir ons dalk bevestig of hierdie ‘n Chevrolet is? Ons is onseker. Soms oor onsself ook…
chevroletEn hier kom ons nou by nie nie-lekker gedeelte. Waddefok is hierdie en wat maak dit tussen die soortvan-classic karre? Hoekom is daai mags oranje? (uitgespreek ‘oeranja’). Hoekom is die agterste venster met ‘n home-kit getint? Waarom net die agterste venster. Aggenee man. Gaan weg.
1300 waddefokHierdie Honda Ballade is nogal spesiaal met sy dubbel kazospypstelsel en daai vlerk wat ‘n pterodaktiel sal laat selfmoord pleeg van skaamte, sou pterodaktiele ‘n onverklaarbare come-back maak. Die “Powered by Honda” sticker is ook effens van ‘n overkill. Ons weet dit is ‘n Honda, nool. As die kar met ‘n Chana engine gerol het, kon dit “Powered by Honda” getune het, maar meeste karre word by uitstek maar aangedryf  met die engine wat die jirre vir hom gee. Daai interior on the other hand, Darren, is fokken topklas. Dit herinner aan krapperige Adidas sweetpakbroeke uit die 80s. Van Hospice af.
powered by hondamooi-mooi interiorHierdie bra het sy Beetle ook daar kom park. Die notice in die venster tune “Not Finished Yet”. Dis soos om na ‘n Lego convention toe te gaan en ‘n hoop Legoblokkies op die tafel uit te moer.
As iemand verbyloop en vra: “Waddefok is dit?”, tune jy hom bloot: “Dis die fokken Death Star. Kan jy nie sien nie? Not finished yet.”
hard styler beetle 1Imagine jy het hierdie gekry as laitie vir Krismis. ‘n Klein bike en ‘n klein kar! Fok ja! By nadere inspeksie sien jy pappa het dit met Blou Bulle insignia gaan staan en befok. Jissis, pa!
*hardloop kamer toe, klap deur toe en luister metal poeshard*
“Niemand VERSTAAN my nie!”
blou bulleDit was fokken moelik vir Bytjie om gangster signs te gooi met slegs vier vingers op hoë spoed.
bytjieDie modeparade (of was dit nou mejuffrou tiener?) was ‘n groot hoogtepunt gewees. Indien julle gewonder het (julle het glad nie, right?) was die apteek die main sponsor gewees. Ons sal liefs nie spekuleer oor die pryse vir die wenners nie. Ons kan ook nie onthou wie gewen het nie. Ons dink ook nie dit het die aarde se rotasie om sy eie as versteur nie.
kriel modeparade 1Wat ons wel weet is dat die decor vir die modeparade baie fyn beplan is. Ons skat die tyres klap hierso by die drie meter as dit regop staan. ‘n Jafel met ‘n nek-kuif het onderlangs aan sy gabba meegedeel dat daai tekkies fokken piele sou lyk op sy Datsun 1400 bakkie. Jy kan nie met so ou stry nie, want jy weet nie regtig wat hy met “Datsun 1400 bakkie” bedoel nie.
kriel modeparadeOns het goddank nie rondgestick vir die aand se “entertainment” deur “bekende” Afrikaanse sangers nie, maar ons het wel vir so paar sekondes na Nimlike Panfluitman se soothing tunes geluister. Sy naam is nie regtig Nimlike Panlfuitmant nie, maar dit behoort te wees. Want hy is nimlik. En sy tunes is regtig soothing. In retrospek sou ek graag self die panfluit wil bemeester en my albums verkoop by die Swartgoudfees, maar ek sal voorbereid wees en die mark hard slaan.

Ek sal my album “Kriele vir Sannie” roep…
nimlike panfluitman

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/09/fear-and-zefspotting-in-kriel/feed/ 3
Sondag. Skêre met skietgoed. http://www.watkykjy.co.za/2014/09/sondag-skere-met-skietgoed-129/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=sondag-skere-met-skietgoed-129 http://www.watkykjy.co.za/2014/09/sondag-skere-met-skietgoed-129/#comments Sun, 28 Sep 2014 16:05:08 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=23182 waantoe-kruip-daai-panty

warm-tattoo-sker

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/09/sondag-skere-met-skietgoed-129/feed/ 0
12 Years of DFA: Too Old To Be New, Too New To Be Classic – deur Max Joseph http://www.watkykjy.co.za/2014/09/12-years-of-dfa-too-old-to-be-new-too-new-to-be-classic-deur-max-joseph/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=12-years-of-dfa-too-old-to-be-new-too-new-to-be-classic-deur-max-joseph http://www.watkykjy.co.za/2014/09/12-years-of-dfa-too-old-to-be-new-too-new-to-be-classic-deur-max-joseph/#comments Sat, 27 Sep 2014 08:44:22 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31697 Catfish-Max-Joseph-300x300Jy het moontlik al van LCD Sound System gehoor – ‘n Amerikaanse dance-punk band van New York City. Die ouens se frontman, James Murphy is ook een van die stigers van DFA Records (die ander bra is Tim Goldsworthy). DFA is kort vir Death From Above en die ouens moes in 2011 na die 911 attacks die naam verander na DFA – hulle was after all New York-based. Met 12 Years of DFA gaan krap die director, Max Jospeh so bietjie rond in die geskiedenis. Hence die poes-obvious title…

Daar is ‘n hele paar videos wat in vandag se Saterdag Short feature, so maybe moet jy solank ‘n bier gaan haal. Of ‘n koffie as jy jouself gisteraand in jou fuck-you in gekuier het…

As jy nie so familiar is met LCD Soundsystem se musiek nie, is hier ‘n ou musicvideo van hulle.
LCD Soundsystem – All My Friends

Max Joseph het ook ‘n hele paar ander short films gemaak waaronder weird titles soos Let’s Harvest the Organs of Death Row Inmates tel, maar ons kon dit fokken nêrens opspoor nie, so laat weet ons gerus as jy dalk daarop afkom. Ons het wel op The SAAB Story afgekom – ‘n documentary wat handel oor ‘n washed up comedian, Billy Braver, wat bietjie fame in die 70s wat besluit om ‘n come-back te maak nadat die SAAB dealership waarvoor hy graft hom in die pad steek in 2008. Nie omdat dit sy skuld is nie, maar omdat daar ‘n financial meltdown in 2008 is. Jy het dalk self jou werk verloor in 2008. Fokken baie mense het…

En laastens, as jy meer oor Max Joseph wil weet, vertel hy sommer self vir jou:
allowfullscreen=”allowfullscreen”>

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/09/12-years-of-dfa-too-old-to-be-new-too-new-to-be-classic-deur-max-joseph/feed/ 2
Dis naweek, kom ons fokken duik! http://www.watkykjy.co.za/2014/09/dis-naweek-kom-ons-fokken-duik-185/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=dis-naweek-kom-ons-fokken-duik-185 http://www.watkykjy.co.za/2014/09/dis-naweek-kom-ons-fokken-duik-185/#comments Fri, 26 Sep 2014 10:58:30 +0000 http://www.watkykjy.co.za/?p=31694 Daar is niks soos ‘n public holiday in die middel van die week om alles te gaan staan en befok nie. Kan ons die goed nie maar net aan die einde van die week kry nie? Dis kak om op ‘n Donderdag bewerig by die graft te sit met ‘n bangbabbelas en daai gedagte wat in jou kop rondmaal dat al die vleis wat jy op Nasionale  Braaidag saam met shooters afgesluk het noodwendig by die werk uitgekak gaan word. Dan rol Vrydag in. Jy voel effens beter maar prewel onderlangs dat die naweek nou maar sy ding moet kom doen, want fokweet, dit was ‘n harde week…

Vat hierdie naweek rustig, want jy gaan al jou krag nodig kry by die Watkykjy jol volgende Saterdag, 4 Oktober. Vir dié van julle wat daai Saterdag eerder wil gaan rugby kyk tussen die Bokke en die All Blacks, die kompetisie vir die free tickets en booze bus sluit Woensdag 1 Oktober, so kry jou entries in.

Tot dan, doen wat hierdie mooi tannie vir jou tune om te doen. Net vir vandag wil jy baie graag ‘n cheap, pienk lilo wees…
daai-lilo-het-'n-boner

]]>
http://www.watkykjy.co.za/2014/09/dis-naweek-kom-ons-fokken-duik-185/feed/ 0