ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-




Disclaimer
Terme & Gebruiksvoorwaardes Ander sites
Hierdie site het absoluut fokkol te doen met enige ander sites, domains & chat rooms wat die woord "watkykjy" inhet.
Ouderdomsbeperking
Hierdie sait is bedoel vir mense oor 18 jaar oud. As jy nie 18 is nie, moenie ingaan nie. Anders vra vir Ma of Pa. Ons gee nie om of jy dink jy's volwasse vir jou ouderdom nie.
Inhoud
Inhoud op hierdie sait bevat vloekwoorde, geloofsgrappies, seksuele inhoud, foto's, grafika, en ander inhoud wat sensitiewe persone kan ontstel. As jy sterk oor hierdie tipe goed voel, moet eerder nie ingaan nie. Hierdie sait is satiries van aard m.a.w. dit maak uitsprake en grappies wat die spot dryf met regte lewe / realiteit. Dis nie veronderstel om ernstig opgeneem te word nie. Inhoud moet asseblief asulks gelees word.
Kopiereg
Inhoud gepubliseer onder die naam van 'n skrywer bly die intellektuele eiendom van daardie skrywer soos volgens algemene wette betreffende kopiereg. watkykjy.co.za maak gebruik van lesersbydraes. In sulke gevalle bly kopieregkwessies die verantwoordelikheid van die leser wat die bydrae maak. Die eienaars van watkykjy.co.za kan nie vir hierdie items verantwoordelik gehou word nie.
Vrywaring
Geen huilerige Voortrekkers met nat broeke word op hierie site toegelaat nie. Al is jy 'n Staatmaker ons geen nie om nie. Die skeppers van watkykjy.co.za is onder geen omstandighede verantwoordelik vir enige skade (hetsy emosioneel, finansieël, of andersins) wat iemand ly a.g.v. 'n besoek aan watkykjy.co.za nie. Jy doen dit ten alle tye op jou eie risiko, en uit jou vrye wil.