Category Archives: zeftige geleentheid

Watkykjy Jaar-eind funksie.

Click op die tiete hierbo om volgrootte nuus te kry, jou naaier.

Yup. Ons raak very fency. Soos krismis in July, raak ons ook poeste. Want krismis in July is faktap. Dis soos wat Jode naai deur lakens. Watkykjy hou vir die eerste keer in sy 9 jaar se bestaan ‘n year-end fuctions oor die Guateng flats. En ons hou dit in die middel van die jaar omdat ons poeste is. Entertainment vir die aande soos te verwagte is: Die Antwoord.

Daar is twee gigs in Joburg en een vet een by Tings ‘n Times in Pretoria. Een van die gigs in Joburg is strictly come in your fucking pants VIP. Dis nou die kleiner gig by Gin. Daar mag like net mense wees wat uigenooi is. Deur watkykjy of Die Antwoord. En nie baie nie. Ongelukkig.

So luister fokken mooi:
Al die ander gigs waar Die Antwoord speel: Kom ruk jou piel uit. Ons sal daar wees. Jy gaan in jou broek kom, so cool is dit. Ons sweer.

*** UPDATE ***:
Die gig by Gin in Johannesburg: As jy wil kom VIP en SOS saam met Die Antwoord en Watkykjy wil uithang, mail vir griff en vra samblief vir ‘n uitnodiging. Die gig is totally verniet, maar daar is limited ingang vir daai spesifieke aand. Die plek kan net 150 mense vat, maar WKJ het ‘n special VIP section wat ge-reserve is vir 40 bra’s. Ons het klaar ‘n paar mense op die lys en ek sal die krane volgende week begin toedraai, so laat betyds weet of jy gaan kom saam suip.
*****************

Tings ‘n Times: Dit gaan kak besig wees daai aand. En daai aand fokken rock ons dit stukkend. Bespreek vroegtydig. Daar gaan poesbaie mense wees. Like heavy poesbaie mense. Like fokken shitloads.

Daar is ook gigs in Stellenbosh en in die Kaap soos julle op die flyer kan sien, maar ons main concern is dat mense in Gauteng al lank bitch om Die Antwoord te check, toe fokken reël ons dit vir julle.

Wat is die coolstste deel van alles? Hulle musiek is fokken verniet. Hier op Watkykjy.

Ons sal check nader aan die tyd (en as daar genoeg tyd is) om sommer ‘n paar CDs te copy en by die gigs weg te gee, maar ons belowe fokkol.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord, Zefgatte in die nuus | 2 Comments

Jy het ore. Maak 2 knope in hulle vir 2 datums

Eerstens:

Vir die blare wat in eKapa is vir hulle fuckhansie of sommer net daar bly – ons gaan groot gaan en ‘n lekker WKJ party gooi met dik tunes hierdie Vrydag. Die bars sal ook tot die dak toe ge-stock wees. Ons sal so paar boeke organise as daar van julle is wat nog nie gekoop het nie en sal ook boeke, voorkoppe boude en tiete autograph as daar regtig sulke request moet wees.

Tweedens:

Julle is welkom om hierdie Woensdag (ook in die Kaap) ons boring boeklaunch te kom bywoon waar ons seker ook maar sal kakpraat en boeke en/of liggamsdele autograph. Was net oordentlik. Balpuntpenne skryf nie mooi op natuurlike menslike olies nie.

As die prentjies te klein is, click op dit vir die groter weergawe. As dit steeds te klein is, maak ‘n draai by Spec-Savers.

Shot, en sien julle by die parties.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zeftige geleentheid | Leave a comment

Gefile in zeftige geleentheid | 1 Comment

Lekker Tobi Jooste!

uitnodiging

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel, Zef zef zef | Leave a comment