Category Archives: zeftige geleentheid

Almal het ‘n doppelganger

lekker_jurie

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | Tagged , | 7 Comments

Ramjam in Kaapstad. Moer hom met die kop!

As jy uitmaak van rock ‘n roll en swaar kitaar en in Kaapstad is Vrydag 26 Februarie, slaan uit by Ram Jam in die Castle Hotel (Constitution Str, agter Assembly). DJs Chopper en Bra headbangPhil gooi ‘n paar dik tunes wat gewaarborg is om jou nek aan die swaai te kry. Die tiep van jol is ideaal as jy op skool moerse into Guns ‘n Roses en Nirvana en selfs moffie metal soos Def Leppard was, of as jy as klein wetter Pa se Uriah Heep en Deep Purple plate geluister het vir versteekte boodskappe in reverse.

ram_jamBehalwe vir die geraas kan jy ook tattoos wen by Hoodoo Tattoos, so jy kan nou uiteindelik daai anker met die woord ‘Mom’ op jou tril kry. Ons gaan ook ‘n Steel Panther CD of twee weggooi vir dié mense met die hoogste rock score. Dis nou hoe hot jy lyk (as chick) of hoe baie soos ‘n meisie jy lyk (vir ouens). Soms raak ons dronk en dan gee ons sommer net ‘n CD weg omdat iemand vir ‘n song vra.

Fok, jy’t niks beter om te doen nie en Top Gear wys elke fokken dag. Maak vir hom los.

horns

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in wedding djs | Tagged | Leave a comment

Die zef gig in Nieu Bethesda

Peet van Heerden het vir ons hierdie ingestuur nadat ons die gig hieso op Watkykjy gegooi het,

So gebeur dit toe dat Nieu Bethesda, ja, die middel-in-die-Karoo-dorpie, wel gasheer gespeel het vir die “Tuckers Lilla Kapell” band. Die Skandinawiese orkes of TLK, bestaan uit 5 lede waarvan een voorheen lid was van die Radio Rats. En dis eintlik hoe dit als gebeur het – Jonathan Handley – ook voorheen van Radio Rats en deesdae ook ‘n inwoner van Nieu Bethesda, het die groep genooi om hier te oornag en in sy Bat Barn op te tree.


Die gehoor van ongeveer 40 genooide – en party selfgenooide – gaste, 3 kleuters en ‘n driebeen hond, is vermaak met wonderlike Keltiese rockmusiek. Meestal wysies waarop almal kon saamdans en saamspring en sommige waarvan party kon saamsing – soos die “crying cockles and mussles, alive, alive–oh” deel. As ‘n spesiale tribute het Jonathan Handley ook ‘n song of wat perform.


Hulle tree op 13 November in Kaapstad op in die Obz café en op 14 November in die Speedway café/Tafelberg tavern.


Gaan kyk/luister beslis – vat jou girl saam, jou skoonma en jou kat (Nieu Bethesda het alleenreg op die honde!), maar sorg dat jy dié genieting nie misloop nie!!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories | 1 Comment

Hieso is julle surprize

Die cool ding van ‘n surprise is dat jy nie noodwendig daarvan hoef te hou nie en dis waarmee ons gaan rol hieso.

Iemand se duim onverwags in jou hol byvoorbeeld – RRRrrrrt!! ……. Surprise!!! Jy check?

Ons surprise vir julle is dat Die Antwoord se laaste tune vir hulle verniet album finally klaar is en hier op Watkykjy beskikbaar is. Dit is poes zef en jy moet kak vinnig ry en die bass pomp in jou Corsa poeskoets as jy dit crank, want dis Watkykjy se theme song en ons moes dik skille uithaal vir hierdie outjie se production.

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

is die zefste, duurste en laaste futuri$tik rave rap song wat nog ooit in Afrkikaans in die heelal uitgepomp is. Never seen zef so fresh, my gabbas.

So nou dat julle al die tunes verniet gekry het, is hieso jou official album cover wat jy kan uitprint vir jou CD en self kan fokken D.Y.I. Ons sal die binnecunt se sleeves en die agtercunt ook later hieso plak. Goeie dinge vat tyd. En tyd is fokken geld.

O ja, moet ook nie hierie week Die Antwoord en The Wedding DJ’s se Gauteng Flats toer mis nie. Dit gaan fokken hectic, dog kief wees. Hieso is allie details, jou fokken marabs. Moenie ‘n doos wees nie – click op die prentjie met die mooi tiete as jy nie kan lees nie:

Gin in Greenside se details:
12 GlenEagles, Greenside, Johannesburg, South Africa 2034. 082 3325 772 / 082 9255

Raait, ons het baie brannas om te drink en goeters te reel. Sien julle daar. By elke fokken gig.

As jy uitmis, gaan jy fokken lank wag om weer so iets te aanskou, pappie… Poeslank.

(tensy jy ‘n donkie, ‘n tub vaseline, ‘n cattle prod, rubber gloves en ‘n halwe kilogram uitgedroogte pruime het. Mens sien dit ook min)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | Leave a comment