Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin2 Eiertjies

Hi Grif, Ietsie vir Zefspotters. Hierdie outjie gesien in PRET-toria. Lyk my hy en sy minions is so gerook dat hulle dink hulle ry Dakar?* Dink seker enige Toyota is die sticker werd of hoe? Cheers. Xandré Secunda represent al die pad. Renier Stay classy, Kroonstad Heine Zef lang vuil by Willows Louis Hi Griff, Koekieloer bietjie.. as jy tyd …

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

So paar zef kiekies…

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Pensioners! Great news. You can get washed for only R40! Prof. Bokdrol Dis hoe ons rol in die noorde Reinhardt Ons sorteer jou kak uit Corné I spotted some zef! Loki Die ergste ding wat Apartheid ooit opgelwer het. Snaaks die hipsters dra dit nog nie… Magdil Die beast gespot by Kollonade…. Reinhardt Dag Griff, Gespot in PE. Nee kyk, …

griffinSo paar zef kiekies…
Check hom

So bietjie zefspotters virre change

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hi daar, Hierdie outjie gespot net buite Polokwane laas naweek. Groete, Eugene Howzit My broer en oom tune my noudie dag dat Norrefok ‘n plek in Rusland is, ek skiem toe ek google dit. Ek kry toe fokkol promising hits en verander die spelling na Norrafok toe. Toe kom ek op hierdie juweel af. http://www.norafok.com/nora/ My Fok Norra! kan jy …

griffinSo bietjie zefspotters virre change
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Kyk hoe disabled is dié doos in sy Ford GT by Sun City. Willie Woes Check hierdie tappets Gabrie Hulle vat skoon tollies ernstig in NZ! Christo Lekker zef in Toti. Billy Jis Griff Lykmy dit gaan Hop, Tiet en Donner hier in Robertson… Theo Iemand het fokol gekonsentreer nie Gespot in Bloemfontein Henk

griffinLaasweek se zefspotters