Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hi, Hierdie een in Fourways gewaar. Groete, Francois Hi daar, In my opinie is alle vanity plates zef. Die een redeem homself darem. Gespot in Plett. André Op ‘n kar ge spot in Midrand Etienne Kom ons ski so bietjie in Bloem se strate! WATCH: Bloemfontein man captured ‘water-skiing’ on a main road during heavy ☔️. @_ArriveAlive @News24 pic.twitter.com/6MySg7cl7K — …

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Die twee clowns gespot hier in snor city John Die ding wou byt to word hyself raakgebyt. Richard Spotted some zef! Jacobus Zef gespot in Klerksdorp. Elke sticker is extra kilowatt né! Black and white met lekker rooi op die wiele geskryf! Klerksdorp style. Steven Trevor is duidelik ‘n Liverpool fan tot die dood toe. Gespot by die V&A André …

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Okay, so hier’s ‘n paar dinge raakgesien in Silverton die afgelope tyd! Geniet dit maar! Matthew Kyk wat sien ons toe by sie see… die nuwe Bat Mobile! Fokkit! Jaco Check die beaut! ‘n Porche Punisher! Eugene.

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Tjom laat sy bimmer kwaai zef lyk met vanity plates en go faster strepe. Gesien in Olivedale. André. Hi Griffin Ons het hierdie turfjakkals gespot by Waffle House, Ramsgate. As dit nie kla Zef genoeg is om ‘n Ford te ry nie, dan Zefefy jy hom met n fury sticker. Godfried. Die gevaarlike Uno met n drukvlek van Mpumalanga het …

griffinLaasweek se zefspotters