Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin8 Eiertjies

Howzit Griff, Weer een van George se bestes gesien. Quentin Hi griff, A beach buffy wiff a wing Jean Sussie Tata alweer Cheers, Merwe Hier is 'n foto van 'n nuwe reeks ingevoerde sjokolade wat deur Spar verkoop word. Het dit gisteraand in die plaaslike tak in Brackenfell ge-spy. Wonder hoe proe dit? Enjoy! Nathan  

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Die naweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin9 Eiertjies

Wat 'n kak naam! Groete, Paul Dag Griff,   Ek gooi vanmiddag go-go juice in by die Engen daar bo in Berea oorkant Pitooria stasie, en so met die betaalslag check ek die joggie se naam uit – fokkit, ek het al kreatiewe inheemse name gesien maar hierdie een vat nie net die koek nie, maar sommer ook die hele …

griffinDie naweek se zefspotters
Check hom

Die naweek se zefspotters…

In Zefspotters deur griffin6 Eiertjies

Good morning Griff, Spotted this beauty in Klerksdorp Jacques Afgeneem die naweek by Northgate. Maak nie saak wat hierdie ou aan sy kar doen nie, niks verander die feit dat hy 'n Corolla ry nie. Willi Hi Griffin, Lorrie gespot op die Autobahn…lmao

griffinDie naweek se zefspotters…