Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin3 Eiertjies

My kollega, Frikkie het hierdie een vir ons gekry. Christo Muff69? More Griff   Dalk was die kak al op jou site ook, as dit was sorry, fokken sorry   Groete Raymond By Gautrein Hatfield geneem – daar moet mos hoere in Pretoria wees, hulle het mos 'n skool! Cheers Jan Deel met jou tjommies! Tweet

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters
    Check hom

    Laasweek se zefspotters

    In Zefspotters deur griffin11 Eiertjies

    Hi Griffin Almal dink petrol is duur, maar kyk op die PnP prys wat kos roomys per lt Groete Henri Hey Griffin. hier is 'n foto van 'n mazda bakkie wat ek raak geloop het en toe dadelik gedink het dat ek dit vir jou moet stuur. sal graag julle kommentaar op dit wil sien. thanx keep up the great …

    Deel met jou tjommies!

      griffinLaasweek se zefspotters
      Check hom

      Laasweek se zefspotters

      In Zefspotters deur griffin21 Eiertjies

      Ek het hirrie "Castle Lite" in Alberton gesien. Bruce Hi, het hierdie driewiel tjor twee weke terug in duitland afgeneem. Check daai kief wing. Ryno Sien aangeheg self gemaakde Jeep in pretoria Noord gespot Thanx Marc Mynhardt Lam bly maar lekker… Leon Na afloop van die vorige email oor hoe om na jou kanaalbaber om te sien het ek dit …

      Deel met jou tjommies!

        griffinLaasweek se zefspotters
        Check hom

        Laasweek se zefspotters

        In Zefspotters deur griffin11 Eiertjies

        Foto geneem in Caledon WK Quentin   Soek tog na 'n puppie… lui my toe na die web site… en daar heel bo… Confession. KFC gebruik Chihuahua's! Lekker dag, LunaNunca Ek het gister die Nissan Navara gesien lyk my die oukie was in n ongeluk maar anyway danke aan die plain stik kak blackberry kon ek nie n goeie kwalieteit …

        Deel met jou tjommies!

          griffinLaasweek se zefspotters