Check hom

Paasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Zef spotted Lyle Hey Griffin Eerste keer wat daar ‘n bakkie met ‘n F1 drukvlerk en 4 Xhausts feature op Zefspotters? MADMAX1 het kom kuier in Amanzimtoti en as ek kon sou ek ‘n soundclip ook gestuur het van sy BRUL! Screamer Het hierdie in Mosselbaai gespot Anthony Hierdie vertaal letterlik uit Frans na Afrikaans as “my piele mes” Nou …

griffinPaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Comes standard with magnifying glass and two inch penis. John Gebruik hom soos die uwe dit goed sien. Billy Zefspotting South Carolina Corné Griffin, Nederland: klein land, klein karre, maar check hierdie! With more pipes than cylinders! Paul Ek dink nie THEIR onderrig is van sulke hoë standaard nie. Jannie Hey Griffin Hier is twee stukkies zef. Die een is …

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

‘n Zef is gespot in Pta. Dis kinda ironies dat die Unie geboue daar in die agtergrond is. Leroi Hi Griff, Garage pies met ‘n identiteitskrisis. Chicken or Beef?? Groete Joe Aaah, goeie ou Kaapstad! Henry. Griff, Om vir die Bulle te skree is soos om ‘n boetie in die tronk te hê, jy praat nie daaroor nie. Behalwe natuurlik …

griffinLaasweek se zefspotters
Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Nie zef nie, net fokken cool! Het jy groot ore? Sit net stil. Freek Jukskei en brannas. Fokken lekker hempie. Poesdronk met plesier Wil jy naai of wil jy fokken tee drink? AttasHierdie bra is te besig vir Gauteng… Sonja Daar is hy nou! Nicky Alles loop reg, altyd reg… Toyota! Dirk Net ‘n vinnige recap van die naweek Place …

griffinLaasweek se zefspotters