Check hom

Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Gecheck in Kaapstad Keith ‘n Hele paar zef kiekies afgeneem, regdeur SA oor die afgelope paar maande Dihael In ‘n parking lot gesien Hestia Struggly is fokken real Stephan Nog twee wat ek gespot het deur my travels in SA Dihael So die ANCYL tune Zuma is dood? Hoe deur die kak en onnosel kan mens wees? Deel met jou …

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters
    Check hom

    Laasweek se zefspotters

    In Zefspotters deur griffin2 Eiertjies

    Dag Griff, Ek is mos die afgelope tyd so ‘n part-time inwoner van PE – die pozzie waar daar meer dropped suspensions is as korrupte ANC amptenare die afgelope 22 jaar. Vir so ‘n week of wat is ek Home Jerome in Pitooria, en tot my vreugde sien ek hier in en om die Moot is dit much of a …

    Deel met jou tjommies!

      griffinLaasweek se zefspotters
      Check hom

      Laasweek se zefspotters

      In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

      Hi Grif, Ietsie vir Zefspotters. Hierdie outjie gesien in PRET-toria. Lyk my hy en sy minions is so gerook dat hulle dink hulle ry Dakar?* Dink seker enige Toyota is die sticker werd of hoe? Cheers. Xandré Secunda represent al die pad. Renier Stay classy, Kroonstad Heine Zef lang vuil by Willows Louis Hi Griff, Koekieloer bietjie.. as jy tyd …

      Deel met jou tjommies!

        griffinLaasweek se zefspotters
        Check hom

        So paar zef kiekies…

        In Zefspotters deur griffinRek jou bek

        Pensioners! Great news. You can get washed for only R40! Prof. Bokdrol Dis hoe ons rol in die noorde Reinhardt Ons sorteer jou kak uit Corné I spotted some zef! Loki Die ergste ding wat Apartheid ooit opgelwer het. Snaaks die hipsters dra dit nog nie… Magdil Die beast gespot by Kollonade…. Reinhardt Dag Griff, Gespot in PE. Nee kyk, …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSo paar zef kiekies…